Pyramid Guest Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 King Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pyramid Guest Lodge bied verblyf in Welkom in 'n ontspannende omgewing en is 'n perfekte tuiste weg van die huis.
Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, of 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek en WiFi is beskikbaar. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Itumeleng Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 44 King Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Pyramid Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 King Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang