Successfully reported

Pyramid Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Lisanne H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Chilled and relaxed stay for the weekend! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Heel gemaklik. Kamer was netjies en skoon. Badkamerdeur kan nie heeltemal toemaak nie. Ongelukkig net een kragprop agter die yskas. Verder in die haak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Franchelle A
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Verwaarloos en stink. Die mense was baie vriendelik, maar die plek is verwaarloos en dit ruik asof die vorige gaste of wie ook al die plek skoongemaak het nie gebad nie. Dit stink. En as 'n plek stink, bly mens nie lekker nie, want jy weet nie hoekom nie. Ek het gebad, maar my man het vreeslik gegril om in die stort in te klim.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Itumeleng Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 King Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a17524bac937423b8270b0d037574e654c7f5a27c075b212bd4beeb6ce817098d8c75892a2d9395c9d997f2d33bd740024b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 44 King Street Dagbreek 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -27.9608434 26.7399484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang