Successfully reported
+24

Rosedale Guest Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosedale Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Rosedale Guest Cottage is geleë hoog bo-op 'n koppie in die Karoo, en stel jou in staat om oor die pragtige Karoo uit te staar en dié se prag en praal in te neem. Dis 'n ideale oornagplek vir moeë reisigers en 'n plek nodig het om hul batterye te laai.

Die enkelwoonstel het sy eie private ingang en daar is 'n dubbelbed en enkelbed in die kamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, en beddegoed en handdoeke verskaf. Die TV het DStv en daar is 'n kombuisarea met yskas, mikrogolfoond asook tee en koffie.

Braaigeriewe en hout is beskikbaar en plaasstyl maaltye kan op versoek bedien word. Kom ontspan in die tuin, swem of gaan stap op die plaas. Die kothuis is ideaal vir 3 persone.

Neem asseblief kennis dat die plaas maklik via 'n 2-km grondpad bereik kan word. Die naaste dorp is 16,6 km hiervandaan.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bernice S
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig, mooi natuur en baie veilig. Heerlik geslaap en die pragtige natuurskoon bewonder.
Sep 2025
Ian C
5.0
Skoon lug, skoon drinkwater, helder sterre, als in een! Baie lekker plaasatmosfeer, stilte is benoemingswaardig.
Aug 2025
Ria V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker cozy cottage op die bult van die Karoo, ver genoeg vir stilte. Baie lekker cosy cottage.
Jun 2025
Rickus N
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik op die koppie met 'n asemrowende uitsig oor die Karoo! Plaas atmosfeer op sy beste. Voel of jy terug in tyd gestoot is.
Mei 2025
Elene C
Gesin met tieners
5.0
Alles wat jy nodig het vir 'n rustige oornag op die langpad. Baie lekker beddens en beddegoed. Stil en rustig en baie mooi uitsig oor die koppies. Hou...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dillys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 161

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Rosedale Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rosedale Guest Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosedale Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiOGJjMTgwLTk3NzAtNDNkMi05ZTZlLTY0YWIxYzAwZjU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 161 5 1 5 Rosedale Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.590077608662 23.324452102184
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang