Rosedale Guest Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Op versoek kan etes teen 'n ekstra fooi bedien word.
Karoo lam aandete R180 per persoon.
Die ete bestaan uit Karoo-lam, gebraaide aartappels, rys, 2 groente, slaai en 'n nagereg.
Ligte etes is R85 per persoon. Hierdie ete wissel na gelang van beskikbaarheid.
Ontbyt R60 per persoon. Hierdie ete bestaan uit 'n volledige ontbyt.
Braaipakke R60 elk. Hierdie pakkie bestaan uit 'n karoo lamptjop, sosatie, en boerewors.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rosedale Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang