Successfully reported

Rosedale Guest Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stil, rustig, mooi natuur en baie veilig. Heerlik geslaap en die pragtige natuurskoon bewonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian C
1 nag
5.0
Aug 2025

Skoon lug, skoon drinkwater, helder sterre, als in een! Baie lekker plaasatmosfeer, stilte is benoemingswaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker cozy cottage op die bult van die Karoo, ver genoeg vir stilte. Baie lekker cosy cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Heerlik op die koppie met 'n asemrowende uitsig oor die Karoo! Plaas atmosfeer op sy beste. Voel of jy terug in tyd gestoot is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elene C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Alles wat jy nodig het vir 'n rustige oornag op die langpad. Baie lekker beddens en beddegoed. Stil en rustig en baie mooi uitsig oor die koppies. Hout en blitz is voorsien vir ons braai. Eienaar baie vriendelik en gasvry. Alles skoon en netjies. Moet net nie ultra modern verwag nie. Alles wat ons nodig gehad het vir oornag en lekker slaap vir een nag. Glad nie te ver van die hoofpad nie en grondpad tot by die cottage is baie netjies en begaanbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Vriendelik en rustig. Verblyf ideaal vir oorslaap oppad, alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolla D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Ons het heerlik geslaap en die hekelkombers was baie spesiaal. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Toe ons in die cottage instap, het dit soos huis gevoel. Die gasvrou het aan alles gedink wat jy moontlik kan nodig kry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kesteen Y
1 nag
4.8
Jul 2025

Safe, clean, and highly recommend for an 'off-the-road' halfway stop. My stay at Rosedale Guest Cottage was excellent. The owner was lovely to meet and very friendly. The accommodation was neat and tidy, very 'old' style accommodation but it went well with the location. Safe, clean, and highly recommend for an 'off-the-road' halfway stop between Johannesburg and Cape Town. There were three farm gates to open to enter and exit the property. (Not sure if this was on the information for the accommodation, but when close to the accommodation, look out for the private entrance to the property (marked by three painted tyres and a sign) along the main road to enter the property. Entering here takes off approximately 4 km of travel when using Google Maps directions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Very nice place in the country. Nice, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dillys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 161

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosedale Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiOGJjMTgwLTk3NzAtNDNkMi05ZTZlLTY0YWIxYzAwZjU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 161 5 1 5 Rosedale Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.590077608662 23.324452102184
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang