Saldeseas Holiday Accommodation
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 18 Des 2025.
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen inklok sal toegelaat word voordat die breekskadedeposito betaal is nie. U sal gevra word om 'n vorm met u bankbesonderhede te voltooi om die terugbetaling van die deposito na uitklok en sodra die huis geïnspekteer is, moontlik te maak. Die gasheer sal ook 'n afskrif van die ID van die persoon wat die bespreking gemaak het, aanvra.
Indien enige skade plaasvind of huisreëls oortree word, kan 'n gedeelte of die volle breekskadedeposito teruggehou word.
Rook is nie binnenshuis toegelaat nie.
Hierdie huis bied slaapplek vir 'n maksimum van 6 gaste. 'n Boete van R600 per bykomende gas sal van toepassing wees indien hierdie limiet oorskry word, betaalbaar in kontant aan die eiendomsbestuurder.
Partytjies word nie toegelaat nie en is streng verbode. Geen byeenkomste of besoeke van ander mense sal toegelaat word tensy dit vooraf met die gasheer en eienaar gereël is nie.
Respekteer asseblief die bure. Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie. Stil ure moet tussen 22:00 en 06:00 nagekom word.
Wanneer u die binnenshuise braai gebruik, maak asseblief 'n venster oop om te verhoed dat rook die huis binnedring.
Enige gevlekte linne wat nie skoongemaak kan word nie, sal van die breekskadedeposito afgetrek word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 6 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 4 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 12 Botterblom Street, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang