Salumbi Langebaan
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Alle geriewe word op gaste se eie risiko gebruik. Die eienaar of bestuurder aanvaar geen aanspreeklikheid of wettige verantwoordelikheid hoegenaamd vir enige skade, verlies of beserings wat opgedoen word as gevolg van die gebruik van die geriewe nie, of vir enige ander beserings of skade wat gaste of besoekers by hierdie vakansiehuis of op die eiendom mag ly nie.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie in die vakansiehuis toegelaat nie, behalwe met vooraf reëling vir gidshonde vir gesiggestremde gaste.
Items mag nie uit die huis verwyder word nie. Handdoeke wat voorsien word, mag nie op die strand gebruik word nie - gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die sleutel- en breekskadedeposito word normaalweg binne 10 werksdae na vertrek terugbetaal.
Die volgende word nie by die eiendom toegelaat nie:
Enige kommersiële aktiwiteit, spanbou-geleenthede, partytjies of disko's
21ste verjaardagpartytjies
Matriekbyeenkomste (selfs na eindeksamens)
Vrygeselpartytjies
Gaste onder die ouderdom van 21 sonder toesig van 'n volwassene
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 149 Ellefsen Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang