Successfully reported

Santorini 207A

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n breekskade- en sleuteldeposito van R1000 op elke bespreking gehef word en ten volle terugbetaalbaar is indien die woonstel en die inhoud daarvan in dieselfde toestand is as wat dit gevind is.

'n Eenmalige administrasiefooi van R820 per bespreking sal gehef word en moet aan die eienaar betaal word.

Geen matrikulante of studente onder die ouderdom van 25 sal gedurende die hoogseisoen sonder ouerlike toesig toegelaat word nie.

Geen derdeparty-huur word toegelaat nie. Indien dit onder die eienaar se aandag kom dat die bespreking namens iemand anders gemaak is, sal die bespreking onmiddellik gekanselleer word en die standaardopsies sal dienooreenkomstig toegepas word, tensy dit vooraf met die eienaar gereël is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Finnis Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjYjdmNmI0LWZlNmQtNGY0ZC04NzYzLTM4MDVmMmVlYmQwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 6) 51 5 1 5 10 Finnis Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -30.86416717368 30.371195822954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang