Successfully reported

Sit-en-kyk

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Michelle H
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Sit-en-droom. Die blyplek het ons dames se verwagtinge oortref. Wow, die uitsig is om van te droom. Dan kon ons nog walvisse sien van ons stoep. Die huis se spasie is so ruim en toegerus met alles wat nodig is. Perfek geleë vir uitstappies na wynplase en restaurante. Baie dankie vir 'n fantastiese huis! Ons kom vir seker weer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Highly recommend. Everything you need for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zubair S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Beautiful, clean, very comfortable. It was amazing, clean, comfortable, beautiful location, excellent views, will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wat 'n lekker kuier, skoon, netjies. Gasvrou en Juanita, ek gee julle 100 uit 'n 100. Groep vroue wegbreuk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Su-Mari
Sit-en-kyk
Dankie, Elmarie. Waardeer jou goeie resensie. Julle is enige tyd weer welkom.

Riaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

One of the best places I have ever stayed in. I will keep returning. Wonderful and quiet place to stay. Host was very friendly and helpful with everything. Everything on their ad is 100% correct.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

L W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Heerlike langnaweek! Heerlike wegbreek vir die langnaweek, huis is baie goed ingerig. Fantastiese uitsigte. Lekker vir 'n groot groep mense. 100% omhein vir honde, sodat jy kan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Su-Mari
Sit-en-kyk
Dankie, Lindi. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Groete, Su-Mari

Tracey M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Delightful and special. Lovely stay, stunning big house and clean rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Su-Mari
Sit-en-kyk
Thanks, Tracey. Hope to welcome you again in the future.

Elmarie A
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Ons het heerlik gebly by Sit-en-Kyk. Die uitsig is asemrowend. Die huis is vreeslik mooi en het die beste uitsig. Alles wat nodig is vir 'n lekker rus tyd, is beskikbaar. Hermanus het so baie om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alain V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beste verblyf in Hermanus tot dusver – netjies, pragtige uitsig, gasvrye eienaar. Heerlike verblyf by Sit-en-Kyk in Voëlklip, Hermanus. My vrou en ek het ons verblyf by Sit-en-Kyk in Voëlklip, Hermanus baie geniet. Ons was al ’n paar keer in Hermanus, maar hierdie was sonder twyfel die beste akkommodasie waar ons nog gebly het. Die eienaar was baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Ons kon ons klein hondjie saambring, wat vir ons baie beteken het. Sy het selfs Saterdag gebel om te hoor of ons nog lekker bly — dit wys net hoeveel sy omgee vir haar gaste. Die huis was lekker ruim, met pragtige uitsigte oor die strand. Alles was netjies, gemaklik en baie goed ingerig. Ons sal Sit-en-Kyk beslis aanbeveel vir enigiemand wat verblyf in Hermanus soek. Ons gaan beslis weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caswell H
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Excellent awesome. Everything we needed was there. The place is beautiful, and the rooms are spacious. Su-Mari was always available for queries, and the caretaker was very friendly. We really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Su-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 5 600
per nag, vir 13 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 600
per nag, vir 13 mense
Vanaf
R 5 600
per nag, vir 13 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 305 2nd Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC7FGszNDLktu1o5vxCnbRZ64TvXTHOkl1ogcZaKDXfL3f7z4eA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 13 mense 79 5 1 5 305 2nd Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.4097067711 19.29945141077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang