Sleep Haven Self-Catering
Beskrywing
Die oopplan-woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisarea is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n ingeboude tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, potte, panne en ander kombuisbenodigdhede, sowel as 'n ontbytarea. 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, insluitend kykNET, sowel as Netflix, is beskikbaar. Gratis WiFi word voorsien, sowel as 'n waaier. Vir gaste se gerief word 'n haardroër, strykplank en strykyster voorsien. 'n Bogrondse plonspoel en 'n draagbare braai is beskikbaar, en gaste word vriendelik versoek om hul houtskool saam te bring. Die woonstel het 'n privaat ingang en veilige onderdakparkering agter 'n elektriese hek. 'n Alarmstelsel is ook geïnstalleer vir gaste se gemoedsrus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asseblief seker maak dat die elektriese hek toe is en te alle tye toe bly.
Slegs 1 klein hondjie sal toegelaat word met die eienaar se goedkeuring.
Ongelukkig kan ons nie karavane akkommodeer nie.
Sleepwaens moet vooraf met die eienaars gereël word.
Slegs houtskool word toegelaat vir gebruik in die daaglikse braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet. 'n Plafonwaaier, ontbytarea, ingeboude tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, potte, 'n pan en ander kombuisware word voorsien. 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, insluitend kykNET, sowel as Netflix, is beskikbaar, en gratis WiFi word aangebied. Vir ekstra gerief word 'n haardroër, strykplank en strykyster voorsien. 'n Bogrondse plonspoel en 'n draagbare braai is beskikbaar, en gaste word vriendelik versoek om hul houtskool saam te bring. Die woonstel het 'n privaat ingang en veilige onderdakparkering agter 'n elektriese hek. 'n Alarmstelsel is geïnstalleer vir gaste se gemoedsrus.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asseblief seker maak dat die elektriese hek toe is en te alle tye toe bly.
Slegs 1 klein hondjie sal toegelaat word met die eienaar se goedkeuring.
Ongelukkig kan ons nie karavane akkommodeer nie.
Sleepwaens moet vooraf met die eienaars gereël word.
Slegs houtskool word toegelaat vir gebruik in die daaglikse braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 6 Nagapie Street, Nelspruit Ext 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang