Successfully reported

Sleep Haven Self-Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Susan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal weer daar gaan bly as ons Nelspruit toe gaan. Sal die plek sterk aanbeveel. Dis netjies, modern en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
More Susan, Dankie vir die resensie. Dit was vir ons 'n voorreg dat julle ons gekies het om julle te kon akkommodeer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Vic & Bobby

Anje S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Clean, safe. Our stay was amazing! The hosts were wonderful and the room was spotless! We have nothing to complain about. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Anje, Thank you for the review. It was a pleasure to accommodate you. We hope to welcome you soon again. Vic & Bobby

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gebly, eienaar baie hulpvaardig en vriendelik, plek is mooi en supper skoon. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Johan, Dankie vir die resensie. Dit was vir ons 'n plesier dat julle ons gekies het om by oor te slaap. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete. Vic & Bobby

Ceu W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Gemoedsrus. Lekker rustig, stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Goeie more Ceu. Dankie vir die resensie. Dit was vir ons 'n groot voorreg dat ons jou basis te kon wees terwyl jy met jou sake bedrywighede besig was. Ons sien daarna uit om jou gou weer te sien. Jy is altyd welkom by ons. Groete, Vic & Bobby

Graham L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful and comfortable. It was very comfortable, well equipped and has everything that one would need. The landlord's response to any queries was immediate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Graham, Thank you for your review. It was a pleasure to accommodate you. We hope to see you soon again. Regards. Vic & Bobby

Jeannie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjiese gerief. Handdoeke is min, klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Goeie more Jeannie, Baie dankie vir die resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Wanneer gaste net een aand oorslaap, is daar 2 standaard badhandoeke op die bed en 2 in die hangkas, en 1 klein handdoek by die wasbak vir hande. Gaste is meer as welkom om vir nog handdoeke te vra indien nodig. Jammer vir enige ongerief. Ons probeer altyd ons bes om ons gaste gelukkig te hou. Groete Vic & Bobby

Lunette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Soos bo genoem. Modern, netjies en skoon. Beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Goeie môre Lunette. Baie dankie vir die resensie. Dit was vir ons 'n voorreg dat julle ons gekies het om julle te kon akkommodeer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Vic & Bobby

Shane F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie tevrede. Was regtig amazing gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Goeie more Shane, Baie dankie dat julle by ons gekuier het. Dit was vir ons ook baie lekker en ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Vic & Bobby

Estelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uiters skoon, netjies en gerieflike plek. Sleep Haven Self Catering is die ideale oornagverblyfplek in Mbombela. Die plek is so skoon, netjies en gerieflik met alles en meer wat jy nodig het vir jou kuier daar. Ons sal definitief weer daar wil bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Goeie more Estelle. Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is vir ons 'n voorreg dat julle ons gekies het om julle te kon akkommodeer. Ons sien daarna uit om julle gou weer te sien. Groete Vic & Bobby

Cassidy W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very neat and lovely. We enjoyed our stay at Sleep Haven. Very neat and very modern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Good morning, Cassidy, Thank you for the review. It was a pleasure to accommodate you. We hope to see you soon again. Regards, Vic & Bobby

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bobby Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 659
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 659
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 659
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 6 Nagapie Street, Nelspruit Ext 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb78919489f948b6c43b83145a7da76756a12590985c9cf49d78df9a47b40efdaebdec72a286e4e6572863d90a08fac01a661?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R659 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 6 Nagapie Street Nelspruit Ext 22 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.503201824014 30.994272988955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang