Soul Forest GeoDome
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R200.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
                                    Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. 
                                            
Nie geldig vir verblyf vanaf: 05 Dec 2025 tot 03 Jan 2026 en 04 Dec 2026 to 02 Jan 2027. 
                                                
Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
                                    Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. 
                                            Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 05 Dec 2025 tot 03 Jan 2026 en 04 Dec 2026 to 02 Jan 2027. 
                                                
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Hierdie eiendom is nie geskik of veilig vir kinders onder die ouderdom van 12 nie.
Die enigste stort is buite op die dek geleë.
Parkeerplek is 50 m vanaf die Koepel by die ingang van die plaas beskikbaar, en daar is 'n steil stap langs 'n bospaadjie na die dek waar die Koepel geleë is.
Gaste word versoek om bedag te wees op die weer, aangesien vure streng verbode is tydens winderige toestande.
Die plaas is van die kragnetwerk af en maak slegs staat op reënwater en sonkrag. Gaste word vriendelik versoek om water en krag spaarsamig te gebruik, veral op reënerige of bewolkte dae.
Die lugversorger moet nie oornag of tydens bewolkte of reënerige weer gebruik word nie, aangesien dit die batterytoevoer kan dreineer en 'n kragverlies kan veroorsaak. Gaste word aangemoedig om die gasverwarmer vir verhitting te gebruik in plaas van die lugversorger.
As gevolg van die aard van die Koepel se struktuur, kan dit baie warm word in die middel van die dag gedurende die somer. Die lugversorger kan gedurende die dag gebruik word om 'n koeler temperatuur te handhaaf, mits die son skyn.
In die winter kan kondensasie snags op die skoon venster vorm, maar dit verdwyn gewoonlik gedurende die dag.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Riverview Farm, Ruigtevlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang