Successfully reported

Springtide Studios

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die dubbelkamer-ateljeewoonstel beskik oor 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word (op versoek) en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Geen geraas en geen besoekers word op die perseel toegelaat tensy dit vooraf met die eienaars gereël word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbel-Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R 978
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die dubbel-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n oopplan-sitarea en -kombuis, asook as 'n badkamer met 'n stort. Die ateljeewoonstel is toegerus met 'n platskerm-TV met DStv en 'n stoep buite met braaigeriewe. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Geen geraas en geen besoekers word op die perseel toegelaat tensy dit vooraf met die eienaars gereël word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljeewoonstel vir 4
Vanaf
Vanaf R 978
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die ateljeewoonstel met slaapplek vir 4 beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n toegeruste kombuis. Die kombuis bied 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof. Die ateljeewoonstel is toegerus met 'n platskerm-TV met DStv en gaste geniet toegang tot 'n stoep buite met gasbraaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Geen geraas en geen besoekers word op die perseel toegelaat tensy dit vooraf met die eienaars gereël word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelverdieping tweeslaapkamerwoonstelle
Vanaf
Vanaf R 1 098
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die dubbelverdieping tweeslaapkamerwoonstelle beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ’n bad, stort, wasbak en toilet in die en suite-badkamer op die boonste verdieping. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Verder is daar 'n sitkamer en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof toegerus is, alles op die onderste verdieping. Gaste geniet toegang tot 'n braai-area buite en 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Geen geraas en geen besoekers word op die perseel toegelaat tensy dit vooraf met die eienaars gereël word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Logan Drive, Nahoon Mouth, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNDU3OThhLTk2YjgtNGRjMy1hZmM2LWU1NzY5NDdkYWE4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 18 Logan Drive Nahoon Mouth 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.98707148445 27.943031415674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang