Successfully reported
+7

Stopplek @ 7 Damme

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolai Street 40, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Stopplek @ 7 Damme bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenheid in Bloemfontein, Vrystaat.

Hierdie ruim eenheid bied slaapplek vir drie gaste en bestaan uit 'n slaapkamer, kombuis, badkamer en leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, konveksie-oond, induksie-kookplaat, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Veilige onderdakparkering word op die perseel voorsien.

Stopplek @ 7 Damme is sentraal geleë naby gewilde winkelsentrums soos Preller Square en Northridge Mall, verskeie eetplekke, Mediclinic en verskeie daghospitale. Bekende skole, insluitend Laerskool Willem Postma, Hoërskool Sentraal, Oranje Meisieskool, St. Michael's en Grey College, is net minute weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan B
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspanne kuier. Ons het baie lekker gebly, baie vriendelike en behulpsame gashere.
Okt 2025
Hester D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornag plekkie - groot, skoon en veilig. Perfekte oornag plekkie - groot, skoon en veilig. Ons sou vir seker langer daar kon bly - waarde vir...
Sien meer
Sep 2025
Madelein R
Gesin met tieners
5.0
Rustig! Dit was heerlik rustig en stil. Skoon en netjies, met alles wat jy nodig het. Sal dit beslis aanbeveel.
Apr 2025
Mp L
Saam met lewensmaat
5.0
Kan hulle beslis aanbeveel. Gawe mense, baie lekker gebly vir 4 dae.
Apr 2025
Yolandi G
Gesin met tieners
5.0
Heerlike naweek in Bloem. Gemaklike, mooi, skoon fasiliteite en vriendelike diens.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Nicolai Street 40, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Stopplek @ 7 Damme het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolai Street 40, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA928645cc29645d4abef873d08d7aecadba389b5dd785b7b0e1928bb0ce833569e4e6828038c469ba81c7a45ab8f2d928e800?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 Nicolai Street 40 Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.070991196381 26.211568929565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang