Successfully reported

Stopplek @ 7 Damme

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ontspanne kuier. Ons het baie lekker gebly, baie vriendelike en behulpsame gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfekte oornag plekkie - groot, skoon en veilig. Perfekte oornag plekkie - groot, skoon en veilig. Ons sou vir seker langer daar kon bly - waarde vir geld! Vriendelike ontvangs. Lekker braaiarea. Die ketel kan vervang word - gee vuil goedjies af en het nie meer 'n siffie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Rustig! Dit was heerlik rustig en stil. Skoon en netjies, met alles wat jy nodig het. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mp L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Kan hulle beslis aanbeveel. Gawe mense, baie lekker gebly vir 4 dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Heerlike naweek in Bloem. Gemaklike, mooi, skoon fasiliteite en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucyrine B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Excellent. Our stay was pleasant and felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette F
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Netjies, mooi, lekker! Eienaars was baie gasvry, plek was netjies en skoon. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Ideale oorslaap as jy Bloemfontein wil verken. Ons verblyf was lekker. Baie rustige omgewing. Skoon en netjiese blyplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2025

Het verder lekker gebly en is baie netjies. Ja, maar advertering van plek was misleidend, het gedink dat die blyplek in 'n oord was en nie 'n woonstel by 'n huis nie. Dink net daar moet meer wees vir as jy self wil kos maak en ook braai geriewe wees, dit was bietjie 'n teleurstelling in daai opsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolai Street 40, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA928645cc29645d4abef873d08d7aecadba389b5dd785b7b0e1928bb0ce833569e4e6828038c469ba81c7a45ab8f2d928e800?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 Nicolai Street 40 Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.070991196381 26.211568929565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang