Successfully reported

Succulent Delight Budget Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carla K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Uitstekende verblyf – netjies, gerieflik en veilig. Ons verblyf was uitstekend! Die plek is besonders skoon, netjies en baie goed ingerig met alles wat ’n mens nodig het. Dit is duidelik dat daar baie aandag aan detail gegee word om gaste tuis en gemaklik te laat voel. Ons het ook baie veilig gevoel – nie net ons nie, maar ook ons motor was goed opgepas. ’n Regte juweel van ’n verblyf wat ons met graagte weer sal besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Pleasant. We had a very pleasant stay at Succulent Delight. The rooms were clean and tidy and were equipped with everything we needed. It is situated in a safe and quiet neighbourhood. Janine is a wonderful host and made us feel welcome. I would definitely recommend this guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewald V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wonderlik. Een van die skoonste en netjiesste plekke wat ek by gebly het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kort verblyf, aangenaam. Geen klagtes. Verblyf was aangenaam. Eenheid goed toegerus met alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert B
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Coming and going are both bittersweet. I'll be back. Janine is by verre sekerlik een van die beste gasvrouens waar nog ooit gewoon het. Ek toer baie deur Suid-Afrika en waarlik, sou ek myself weer bevind in Gauteng, is dié die plek heel bo aan my lys. Dis so lekker, ek berou om verder te gaan! Maar ek moet, en sal terugkeer elke keer na Succulent Delight.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Je-taime E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

10/10. It was very clean, well organised and had all the essentials we needed available to us. Our host was very accommodating and pleasant. I will definitely recommend Succulent Delights accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Baie gerieflik en netjies. Dit is 'n baie netjiese plekkie en daar is baie gerieflike winkels baie naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos P
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Business. Very safe, I noticed guard patrolling the street at night + CPF in the neighbourhood, lights always burning around the house. Alarm system in place, with beams on the outside for extra protection. Good value for money, has a full kitchen, so I could prepare my meals hassle-free. Love the location, close to everything, N1 + N14 close by and there are doctors within 2km, open 24/7. Shops very close. Zwartkops Raceway around the corner. Host checked up every time she saw me, asked if I needed anything and if all is ok in the unit. Place was clean, neat and tidy. Can see she makes an effort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Get away. Excellent value for money, price is cheapest in comparison to other guest houses and what they offer. Host thinks of everything, it was fantastic. Plenty of safety measures are in place with 24hr CCTV and easy to use alarm system in accommodations and with outside beams in place. Very clean. Customer service - she checked up regularly if all was good and in order and if I needed anything. Location - excellent, surrounded by everything I need - 24hr Mediclinic, 2 min away, shopping malls less than 5 min away. Take away just 5 min walk from house. Shade net to park vehicle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Akhona G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

We felt welcomed, warmly. Service: Amazing. Accommodation: Amazing. Owner: Amazing. Friendly. Exceeded my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
janine
Succulent Delight Budget Accommodation
Thank you for the kind words. I hope all works out.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R649
R 649 R 585
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R649
R 649 R 585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R649
R 649 R 585
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Roux Street, The Reeds, Centurion, 0158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b0f5e8562c701277c45e9d737f00c5ca50f7bee59312ba6df3cc09998604f0fd9475707b4da05cef04028711140612a9b19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R649 nouVanaf R584 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 23 Roux Street The Reeds 0158 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.8955914 28.1264176
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang