Successfully reported

Succulent Delight Budget Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Okt 2024 tot 25 Okt 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 35% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Butterfly Loft-eenheid
Rates displayed are on a self-catering basis.
Gecko's Garden
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Sodra u 'n bespreking by ons gemaak het, sal u gebonde wees aan die Succulent Delights-reëls en -bepalings.

Geen kinders onder die ouderdom van 13 sal geakkommodeer word nie.

Geen sterk parfuums, rook van enige aard, dagga, vaping, vonkelwyn of dwelms word onder geen omstandighede in die selfsorgverblyf toegelaat nie.

Aangewese rookareas is in die tuin beskikbaar.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis voor of op die dag van inklok.

Geen sleutels sal oorhandig word totdat die breekskadedeposito betaal is nie.
U kan óf betaal via onmiddellike EFT, Kontant of Yoco. Betaling via Yoco sal 'n toeslag van 5% meebring. Bankbesonderhede word op aanvraag verskaf.

Bewys van betaling moet verskaf word en EFT-betalings moet voor aankoms in ons rekening weerspieël word.

Indien daar enige spore, tekens of reuke is wat aandui dat iemand binnenshuis gevaping/gerook het, dwelms gebruik het en/of reuke met parfuums verbloem het, sal die deposito nie terugbetaal word nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R649
R 649 R 585
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R649
R 649 R 585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R649
R 649 R 585
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Roux Street, The Reeds, Centurion, 0158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b0f5e8562c701277c45e9d737f00c5ca50f7bee59312ba6df3cc09998604f0fd9475707b4da05cef04028711140612a9b19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R649 nouVanaf R584 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 23 Roux Street The Reeds 0158 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.8955914 28.1264176
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang