Successfully reported
+81

The Barnard's Barnyard

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 23 Groenerivier Estate, Klein Dassenburg Road, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Barnard's Barnyard bied selfsorgverblyf en is op 'n privaat plaas in Malmesbury geleë. Die eiendom bied 'n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite om te ervaar.

Verblyf by The Barnard's Barnyard bestaan uit 3 kothuise en 'n glamping-tent. Die kothuise kan 4 mense akkommodeer. Elke kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer en beskik oor 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Albei kothuise het 'n TV met volledige DStv-kanale en privaat braaigeriewe.

Die Glamping Tent het 'n koningingrootte-bed en 'n rusbank. Dit beskik oor 'n badkamer met 'n buitestort. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas asook 'n buitebraai-area met tafels en stoele. Die Glamping Tent het ook 'n Kolkol Warmbad.

Die eiendom bied doendinge soos swem, kanovaart en visvang by die dam; diere troetel; plaaswandelings deur die fynbos, en ritslyn.

The Barnard's Barnyard is 30 minute vanaf die middedorp geleë, waar daar winkels, supermarkte en 'n paar restaurante is. Die eiendom is ook 'n uur se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cindie A
Saam met vriende
5.0
Wonderlike maklike wegbreek. Ons was al drie keer by "The Barnard's Barnyard" saam met vriende. Dit is altyd lekker, maklik om daar uit te kom en rust...
Sien meer
Sep 2025
Marlize W
5.0
Serene, clean, beautiful. Hostess and owners were kind, caring and attentive! Perfect! Pure bliss.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Razaan K
Gesin met klein kinders
5.0
The perfect place to unplug and soak in nature. We recently spent a weekend at Barnard's Barnyard and had such a wonderful, tranquil ex...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Nicolize D
Saam met vriende
5.0
Perfekte plek om jouself van die gejaag van die allerdaagse te laat vergeet. Dit was sielsalig en rustig. Kon genoegsame 'me' time inkry. Die dieregel...
Sien meer
Feb 2025
Tammy-joe S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, lovely and beautiful. My stay was very memorable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bernice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm 23 Groenerivier Estate, Klein Dassenburg Road, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Barnard's Barnyard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 23 Groenerivier Estate, Klein Dassenburg Road, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cbaaafd6cbb650aa91c8c744e75135d5bb276b6b12d8f4c92e0ce052e90d9c8e04eae11aff2f3ad439864e47ef5a2aaace9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Farm 23 Groenerivier Estate Klein Dassenburg Road 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.566112648782 18.596601703248
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang