Successfully reported

The Barnard's Barnyard

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Cindie A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wonderlike maklike wegbreek. Ons was al drie keer by "The Barnard's Barnyard" saam met vriende. Dit is altyd lekker, maklik om daar uit te kom en rustig. Ons sal definitief weer gaan. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize W
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Serene, clean, beautiful. Hostess and owners were kind, caring and attentive! Perfect! Pure bliss.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Razaan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

The perfect place to unplug and soak in nature. We recently spent a weekend at Barnard's Barnyard and had such a wonderful, tranquil experience! It’s the perfect spot to unplug and enjoy the beauty of the outdoors. The kids absolutely loved seeing the ducks, springboks, and roosters, and one of the highlights was taking a canoe across the dam — such a fun and unique experience! The pool and trampoline kept the little ones entertained for hours, and the evenings were well spent gathered around the fire pit, braaing under the stars. The jacuzzi was a lovely touch for some added relaxation too. If I could make one small suggestion, it would be to expand the outdoor play area with perhaps a jungle gym or a few more swings — the kids would love that! Overall, Barnard's Barnyard is a gem for families who enjoy nature and outdoor living. Come prepared for fresh air, peaceful moments, and lots of quality family time. We’ll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolize D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Perfekte plek om jouself van die gejaag van die allerdaagse te laat vergeet. Dit was sielsalig en rustig. Kon genoegsame 'me' time inkry. Die dieregeluide en vrede saamheid laat jou vir 'n oomblik van alles swaar vergeet. Daar is genoeg vir enige ouderdom om te doen. Alhoewel hulle off the grid is, is daar geen tekortkoming aan luukshede nie. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak. Fantastiese gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark M
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Perfect. Chilled. Relaxing. Perfect. Exactly what we were looking for, for our weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantal P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

Leke tyd gehad. Nice plekkie. Net WiFi wat nie gewerk het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

We spent 2 nights and 3 days at The Barnard’s Barnyard and had a fantastic time! Even though it rained during our stay, we still made the most of it—relaxing in the hot tub and enjoying the spacious indoor setup, which can comfortably accommodate six people. The fishing was a nice surprise! We caught a couple of kurpers and carp, and despite our expectations, the dam’s water level was not too low for the fish. It was a great way to pass the time between rain showers. One thing to note is that the property runs on inverters, which meant a few limitations—WiFi was unavailable, warm water was only available until around 9 PM, and the fridge operated on a timer. While these weren’t deal breakers, we still enjoyed our stay! Overall, despite the rain and small power limitations, we had a blast and would definitely consider returning—especially for the peaceful atmosphere and great fishing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Ons is uitgerus - beplan reeds ons volgende kuier. Baie dankie Bernice en span. Heerlik gekuier, baie rustig en veilig, vars lug en plaas atmosfeer. Absolute uitstekende kliëntediens van almal by wie ons betrokke was - regte omgee mense. Het die glanstent met alles wat dit bied baie geniet - veral die buite stort! Dit was warm en die glanstent het nie buite skaduwee plekke nie. En binne was dit oor die middag erg warm. Ons moes dus elke dag vanaf 11:00 tot ongeveer 16:00 iewers heen ry om die hitte te ontsnap. Ons stel voor dat daar pale opgesit word voor die kombuisarea sodat die

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tammy-joe S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing, lovely and beautiful. My stay was very memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustige atmosfeer. Heerlike naweek gehad, rustige atmosfeer, genoeg om kinders besig te hou. Ons sal definitief weer draai maak! Bernice was baie behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bernice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 23 Groenerivier Estate, Klein Dassenburg Road, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cbaaafd6cbb650aa91c8c744e75135d5bb276b6b12d8f4c92e0ce052e90d9c8e04eae11aff2f3ad439864e47ef5a2aaace9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Farm 23 Groenerivier Estate Klein Dassenburg Road 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.566112648782 18.596601703248
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang