The Barnard's Barnyard
Beskrywing
Hierdie eenheid is gemeubileer met 2 slaapkamers en 'n ekstra slaaparea. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Die oorblywende slaaparea, wat in die sitkamer geleë is, beskik oor 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, sowel as breekware en eetgerei. Bykomende geriewe sluit in 'n 3000L-warmbad, 'n braai-area, 'n aangename uitsig buite en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
As gevolg van ons gaste wat kom vir die rus en vrede het ons 'n Geen Musiek Beleid.
Die Barnard's Barnyard is heeltemal van die netwerk af, so gebruik asseblief elektrisiteit spaarsamig.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die glanskamptent het die KolKol-warmbad. Dit is volledig toegerus en het 'n koningingrootte-bed, 'n rusbank en 'n volledige badkamer met 'n buitestort. Die kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas en daar is 'n buitebraai-area met tafels en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tentverblyf
Huisreëls
As gevolg van ons gaste wat kom vir die rus en vrede het ons 'n Geen Musiek Beleid.
Die Barnard's Barnyard is heeltemal van die netwerk af, so gebruik asseblief elektrisiteit spaarsamig.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die skuur-uil kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie kothuis het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Langs dit is 'n eetkamer met 2 banke en 'n tafel. Die eenheid het ook 'n warmbad. Hierdie kothuis het ook 'n kaggel en 'n vuurput wat gaste selfs saans onder die sterre kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
As gevolg van ons gaste wat kom vir die rus en vrede het ons 'n Geen Musiek Beleid.
Die Barnard's Barnyard is heeltemal van die netwerk af, so gebruik asseblief elektrisiteit spaarsamig.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die eetarea langsaan het 'n tafel en 2 banke. Die eenheid het ook 'n warmbad. Hierdie kothuis het ook 'n kaggel en 'n vuurput wat gaste selfs saans onder die sterre kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
As gevolg van ons gaste wat kom vir die rus en vrede het ons 'n Geen Musiek Beleid.
Die Barnard's Barnyard is heeltemal van die netwerk af, so gebruik asseblief elektrisiteit spaarsamig.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 23 Groenerivier Estate, Klein Dassenburg Road, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang