Successfully reported
+40

Uitsig Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Uitkyk Street, Flamingo Park, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uitsig Boutique Hotel is 'n lieflike hotel met 'n kontemporêre interieur en Kaaps-Hollandse argitektuur in Welkom.

Die hotel bied gaste 'n keuse van lugversorgde kamers wat elk tot 2 mense kan akkommodeer. Elkeen van die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en stort, óf slegs 'n stort.

Die kamers is toegerus met TV's met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang, telefone, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan in die biblioteek ontspan, 'n drankie by die kroeg geniet, of na 'n lang dag in die swembad afkoel. Die hotel bied ook konferensiegeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Brendan C
Besigheidsreis
5.0
Friendly people, clean rooms, everything I needed. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Charne R
5.0
Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is baie mooi! Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt was lekker, die kamers is mooi en netjies, ...
Sien meer
Apr 2025
Hendrik B
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis waarde vir geld. Ek kan hulle beslis aanbeveel. Wat 'n pragtige plek, mooiste tuine en groot grasperke. Die kamer was ruim, smaaklik versier en...
Sien meer
Mrt 2025
Derek H
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik. Lekker gebly, maar vir die prys kort daar 'n paar basiese benodighede. Geen hangplek vir nat handdoeke nie. Net een botteltjie water in die ...
Sien meer
Feb 2024
Pierre J
Saam met lewensmaat
4.8
Eksklusief, romanties, veilig en vriendelike diens. Ongelooflik lekker gebly, die plekkie is pragtig.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 20 Uitkyk Street, Flamingo Park, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Uitsig Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Uitkyk Street, Flamingo Park, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB2Djf81vSgXNPnHPAEENTQhDog5JhTLVODLtI7NMdNNaTPu5n4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 20 Uitkyk Street Flamingo Park 9459 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -27.9586587337 26.73327364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang