Uptown Retreat
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 18 Faure Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R6 500 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
            Uptown Retreat is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Tuine, Kaapstad. Dit is die perfekte plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat die pragtige Moederstad wil verken, aangesien hierdie eiendom ook spog met 'n aanloklike swembad op die perseel.
Hierdie eiendom kan gemaklik 'n totaal van 8 gaste akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-stort en die derde slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die vierde badkamer wat ook 'n stort het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die stapeldeure is 'n sonnige patio met 'n buite-eettafel, braaigeriewe, sonkussings en 'n swembad wat die perfekte plek is vir gaste om kwaliteit tyd saam te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is binne maklike bereik van baie winkels en restaurante, sowel as die gewilde en lewendige V&A Waterfront.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 772
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 18 Faure Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 18 Faure Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang