Successfully reported
+43

Uptown Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Faure Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Uptown Retreat is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Gardens, Kaapstad. Dit is die perfekte plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat die pragtige Moederstad wil verken, aangesien hierdie eiendom ook bederf met 'n uitnodigende swembad op die perseel.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-stort, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die vierde badkamer wat 'n bad het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die stapeldeure is 'n sonnige patio met 'n buite-eettafel, braaigeriewe, ligkussings en 'n swembad wat die perfekte plek is vir gaste om gehaltetyd saam te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is binne maklike bereik van baie winkels en restaurante asook die gewilde en lewendige V&A Waterfront.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 764

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 18 Faure Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 500
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 6 500
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Faure Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5fa36301ccbd6ad606eb7200630f183bc0865ddc8537389289df17f4be120a7f1ea13004b1c6894f255add12cbb743f10fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag, vir 8 mense 18 Faure Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.930131490133 18.41116695246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang