Successfully reported
+22

Uvongo Cabanas 1B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 71 Colin Street, Uvongo, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 020 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uvongo Cabanas 1B is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Dié kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die area.

Dié grondverdiepingwoonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n klein patio met houtskool-braaigeriewe.

Daar is aangewese onderdakparkeerplek vir 1 voertuig voor die eenheid. Die kompleks het veilige parkeerplek vir voertuie. Dit is 6 km van die Hibiscus Mall en restaurante af, en ryafstand vanaf ander geriewe in Margate en Shelly Beach se area.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 414

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 71 Colin Street, Uvongo, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Cabanas 1B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 71 Colin Street, Uvongo, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44d2ea4da7fe7082b3c1191cd8f651975b884098ecf2136a18ccbb368a6e3eb1dddaa848367490b2651b80df2132b2e52e3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 71 Colin Street Uvongo 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.832797874639 30.397621970396
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang