Successfully reported

Uvongo Cabanas 1B

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.8
Marie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustige pragtige plek. Dit was 'n awesome plek met uitsig en gerieflik. Sal definitief in die toekoms weer daar boek en ook vriende/familie verwys. Personeel van die agentskap vriendelik en behulpsaam. Sal van hierdie agentskap aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Beautiful clean accommodation with a stunning view. Will definitely visit again. The letting agent was accommodating and allowed us to check in a bit early. The place was lovely and clean. We couldn't ask for a better location, right across from the beach. However, the fan and lights in the second bedroom did not work properly, and the door in the third bedroom did not close due to the swollen door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Julandi J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2025

Nee. Die toaster het nie gewerk nie. TV het nie gewerk nie. Dak lek. Belangrikste was die hekkie wat na die strand toe gaan; die slot was drukkend na soveel mense dit rapporteer het. Hoe boek mens op die strand maar het nie toegang na die strand nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Wilma C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Uiters fantastiese see-uitsig. Puik diens van die verhuurders en ligging van die eenheid. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Uvongo Cabanas 1B
Thanks for the great review.

Jackie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2020

Bie nice blyplek en netjies Baie nice en gooie ligging en veilig

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 414

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 71 Colin Street, Uvongo, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44d2ea4da7fe7082b3c1191cd8f651975b884098ecf2136a18ccbb368a6e3eb1dddaa848367490b2651b80df2132b2e52e3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 71 Colin Street Uvongo 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.832797874639 30.397621970396
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang