Successfully reported
+22

Uvongo Cabanas 1B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 71 Colin Street, Uvongo, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 020 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uvongo Cabanas 1B is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander besienswaardighede in die area.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir maksimum 4 volwassenes en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer, wat ook 'n stort het.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en 'n tuimeldroër. Die aangrensende sitkamer het 'n TV met DStv. Die leefarea maak oop op 'n klein patio wat 'n houtskoolbraaifasiliteit bied vir gaste om te gebruik.

'n Toegewyde onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 motor, voor die eenheid. Die kompleks bied ook veilige parkeerplek vir voertuie. Boonop is die kompleks binne 6 km vanaf die Hibiscus Mall, restaurante en 'n entjie se ry vanaf ander geriewe in die Margate- en Shelly Beach-area.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 414

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 71 Colin Street, Uvongo, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Cabanas 1B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 71 Colin Street, Uvongo, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44d2ea4da7fe7082b3c1191cd8f651975b884098ecf2136a18ccbb368a6e3eb1dddaa848367490b2651b80df2132b2e52e3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 71 Colin Street Uvongo 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.832797874639 30.397621970396
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang