Successfully reported

Victorian Square Guesthouse

2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en dit is oorgetrek met skoon linne. Die en suite-badkamer het 'n stort, sagte wit handdoeke en sekere komplimentêre toiletware. Daar is ook lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi, sowel as 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoeltjies, of 'n etenstafel met stoele toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Rook word nie binne die kamers toegelaat nie. Sou ons vind dat die rookreël deur gaste verbreek is, sal 'n boete van R2000 betaalbaar wees om die kamer diep skoon te maak. Daar is aangewese rookareas op die eiendom.
Troeteldiere word toegelaat deur vooraf reëling teen geen ekstra fooi nie. Troeteldiere sal te alle tye aan leidrade of in kratte moet bly. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie. Eienaars sal hul eie troeteldierbeddegoed en -bakkies moet saambring.
Wees asseblief bedag op ander gaste en hou die geraas tot 'n minimum.
Gaste moet die ontvangstoonbank in kennis stel wanneer hulle van plan is om besoekers te ontvang.
Die eiendom is beurtkrag-vriendelik, so jou ligte, TV en jou Wi-Fi sal jy steeds kan gebruik

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koninggrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, opgemaak met vars skoon linne, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, donserige wit handdoeke en komplimentêre geselekteerde toiletware. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n kookplaat, ketel en broodrooster, en 'n ontbyttoonbank met stoele of 'n etenstafel en stoele.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Rook word nie binne die kamers toegelaat nie. Sou ons vind dat die rookreël deur gaste verbreek is, sal 'n boete van R2000 betaalbaar wees om die kamer diep skoon te maak. Daar is aangewese rookareas op die eiendom.
Troeteldiere word toegelaat deur vooraf reëling teen geen ekstra fooi nie. Troeteldiere sal te alle tye aan leidrade of in kratte moet bly. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie. Eienaars sal hul eie troeteldierbeddegoed en -bakkies moet saambring.
Wees asseblief bedag op ander gaste en hou die geraas tot 'n minimum.
Gaste moet die ontvangstoonbank in kennis stel wanneer hulle van plan is om besoekers te ontvang.
Die eiendom is beurtkrag-vriendelik, so jou ligte, TV en jou Wi-Fi sal jy steeds kan gebruik

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Stockenstroom Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3551187818bcf22018b8dcdbc3af1cf5d363cab1619b314a89b6a2dedd2610a7ad29fa84afed1023cfe5b8dddf4374c2885?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 72 Stockenstroom Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2535765 24.529879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang