Victorian Square Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- 2-Enkelbedkamer
- Selfsorg.
- Koninggrootte-kamer
- Selfsorg.
Huisreëls
Rook word nie binne die kamers toegelaat nie. Sou ons vind dat die rookreël deur gaste verbreek is, sal 'n boete van R2000 betaalbaar wees om die kamer diep skoon te maak. Daar is aangewese rookareas op die eiendom.
Troeteldiere word toegelaat deur vooraf reëling teen geen ekstra fooi nie. Troeteldiere sal te alle tye aan leidrade of in kratte moet bly. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie. Eienaars sal hul eie troeteldierbeddegoed en -bakkies moet saambring.
Wees asseblief bedag op ander gaste en hou die geraas tot 'n minimum.
Gaste moet die ontvangstoonbank in kennis stel wanneer hulle van plan is om besoekers te ontvang.
Die eiendom is beurtkrag-vriendelik, so jou ligte, TV en jou Wi-Fi sal jy steeds kan gebruik
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Stockenstroom Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang