Villa Armaan
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Woonstelle
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Weeklikse of daaglikse skoonmaakdiens kan teen R60 per dag voorsien word. 
Indien daar meer as 2 gaste is, sal enige addisionele gas die volgende tariewe betaal:
Kinders onder 12 jaar: maksimum van 2 sal R80 per kind per nag moet betaal buite seisoen.
Volwassenes: maksimum van 1 sal R100 per persoon per nag buite seisoen betaal.
Hoogseisoentariewe:  
Kinders onder 12 jaar sal R100 per kind per nag moet betaal.
Volwassenes sal R150 per persoon per nag betaal.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1 Robyn Street, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang