Successfully reported

Waterwheel Country Retreat

The Barn
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The Barn is 'n gesinshuis wat spog met 'n lapa met DStv en 'n braai. Dit bied slaapplek aan tussen 6 en 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elke kamer. Beide badkamers het 2 storte en 2 toilette. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
6 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié huis gebruik sonkrag en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die huis het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek, 'n kaggel en rusbanke. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier

Eenheid 1

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Onverwacht, Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc000ea2eda880079a67b3674cb41d8c59b27deb03097b97d6c1c2264dcc177187b839a0e2adabf16a789db963c7a0afd8994?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Farm Onverwacht Georges Valley 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.980615143728 29.982638296205
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang