Successfully reported

Waterwheel Country Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Louis R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

A wonderful break from the city in a tranquil, beautiful setting! Our experience at Waterwheel was fantastic. The facilities, activities etc. are as advertised. Communication from the host was very good. We used the Retreat as a base from which to explore the Haenertsburg, Magoebaskloof area and it was perfectly situated for this purpose. We went in an especially cold time of the year and the only suggestion that I would have is to provide more heating in the rooms. Due to the Retreat being powered by solar, I can understand that heaters would not be a viable option, but perhaps some extra warm blankets could be at hand. I'm sure the hosts would have provided this if we had asked, which we did not. Nubi, the Border Collie, was a major hit with the children and adults alike. The children were in tears when we had to leave, which did warn us about. The walk up the Groot Letaba River was a real treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Wonderlike naweek, pragtige plek en netjiese verblyf. Ian is 'n uitstekende gasheer. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda G
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Fantasties. Baie lekker plek. Wonderlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Stunning. Absolutely worth every penny.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iaan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Gerieflik, rustig, heerlik! Salig in die berge met die rivierstroom in die agtergrond. Dit was voorwaar 'n aangename naweek by Waterwheel Country Retreat en sal beslis weer aanbeveel. Ian is 'n ongelooflike gasheer. Hy het ons bygestaan waar nodig, ek het voertuigprobleme gehad. Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Had a great time. It has a fantastic location, a fabulous walk to the waterfall and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie-anne H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

One of the nicest experiences we have ever had and we can't wait to go back! This place was such an experience! Everything from comfortable units, the friendliest of hosts and the cutest dog who takes you on walks to the waterfall! It was such an incredible stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Elma J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Apr 2025

Lovely place, worthy of a second visit! We enjoyed the tranquility of the area. Ian is a great host, focused on details from additional braai wood to a fantastic loan torch to look for owls at night. He also made sure that our friends who had to stay at a neighbouring farm had access to visit us any time. Thanks again, Ian, for a fantastic stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Gretha B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Onvergeetlike ondervinding! Dit was 'n awesome naweek. Die eienaars is baie gasvry en vriendelik en is op alle opsigte behulpsaam. Die plek self is ongelooflik mooi! Die kinders het die natuur net so baie geniet met die 2 pragtige honde, wat orals saamgestap en gespeel het. Ongelukkig kon kinders nie swem in die rivier of swembad nie, die weer het nie regtig toegelaat nie. Ek het my 60ste familie fotosessie daar gehad en kan nie wag vir die fotos nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Onbeskryflik lekker. Familie en vriende-wegbreek wat vir almal aanbeveel word! Die verblyf in die asemrowende natuur was ongelooflik! Die kaggel en vuurtjie buite was 'n wenner in die koue en nat weer. Dankie, Ian, vir jou fantastiese gasvryheid en vriendelikheid. Ons kan nie wag om weer te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Onverwacht, Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc000ea2eda880079a67b3674cb41d8c59b27deb03097b97d6c1c2264dcc177187b839a0e2adabf16a789db963c7a0afd8994?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Farm Onverwacht Georges Valley 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.980615143728 29.982638296205
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang