Successfully reported
+64

Wellstead Country Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R71, Wellstead Country Manor, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wellstead Country Manor is die tuiste van die oorspronklike Haenertsburg-polisiestasie en die oorspronklike waspoor wat na die Magoebaskloof lei. Verblyf word in 'n selfsorgkothuis wat ideaal vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders is, gebied. Die Serala Cottage spog met 'n ononderbroke uitsig op die Wolkberge en oor pragtige grasvelde.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Die slaapkamer lei na 'n oopplan-leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n rusbank en 'n kaggel.

Die kombuis is met 'n broodrooster, ketel, vierplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan ook voëlkyk geniet. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en WiFi in die eenheid. Wellstead Manor is 3 km vanaf die pragtige dorpie Haenertsburg, waar daar baie plaaslike feeste is wat deur die jaar plaasvind.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Guy W
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsig. Wel geleë. Die ligging is perfek. Die uitsig is verskriklik mooi. Alle fasiliteite in die huis is meer as voldoende. Die huis is p...
Sien meer
Okt 2025
Thakane B
Saam met lewensmaat
5.0
N/a. Has great views of the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Ané K
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel. Ons het baie lekker gebly by Wellstead Country Manor! Die eenheid is skoon en gerieflik ingerig met alles wat jy sal nodig kry. Ann ...
Sien meer
Jun 2025
Jasper J M
Gesin met tieners
5.0
Top klas. Dit was 'n onvergeetlike kuier! Baie dankie.
Apr 2025
Marzanne P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Baie lekker gebly - baie goeie waarde vir geld. Dankie vir die goeie tarief vir 'n baie lekker verblyf. Plekkie is skoon en netjies en privaat...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Off the R71, Wellstead Country Manor, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Wellstead Country Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R71, Wellstead Country Manor, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14a5a5b4c8fdfbaeb9154beffe7827c3fecc10af7d6c1ad98fae06471e3ee911bed816c040c1c04254369f5c537e20a6ef85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Off the R71 Wellstead Country Manor 0730 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -23.935809 29.939073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang