Successfully reported

Wellstead Country Manor

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Guy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Asemrowende uitsig. Wel geleë. Die ligging is perfek. Die uitsig is verskriklik mooi. Alle fasiliteite in die huis is meer as voldoende. Die huis is privaat en het 'n groot omheinde grasperk vir honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thakane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

N/a. Has great views of the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ané K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rus vir die siel. Ons het baie lekker gebly by Wellstead Country Manor! Die eenheid is skoon en gerieflik ingerig met alles wat jy sal nodig kry. Ann was baie vriendelik en het ons mooi gewys hoe werk alles. Ons hondjie het die groot grasperk baie geniet en vinnig maatjies gemaak met Ann se hondjie. Dit was beslis rus vir die siel met die pragtige uitsig oor die berge en sterre wat saans mens betower. Ons sal beslis weer by Ann hulle gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper J M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Top klas. Dit was 'n onvergeetlike kuier! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfek. Baie lekker gebly - baie goeie waarde vir geld. Dankie vir die goeie tarief vir 'n baie lekker verblyf. Plekkie is skoon en netjies en privaat - alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Awesome, netjies, mooiste view, rustig, home from home. Ann loop 'n ekstra myl vir hul gaste. Netjiese chalet, kaggelvuur het reeds vir ons gewag, elektriese komberse was verwelkomend. Vars blomme 'n ekstra touch, dankie Ann. Kommunikasie van die gasheer het al die nodige inligting gegee, selfs die weervoorspelling was spot on. Sal die verblyf as top notch beskryf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Tranquil setting with a fantastic view. Anne and Barry were such fantastic hosts; they provided so much more than what we expected: sherry on arrival, charcoal and firelighters, firewood and fresh flowers everywhere!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Very nice and quiet. Beautiful little cottage. Very clean and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizet M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Onvergeetlik! Uitstekende diens, pragtige omgewing, pragtige geriewe. Ons het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Urbanus H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker regtig waarde vir geld. Wat 'n lekker plek, baie spasie, groot grasperk vir kinders om te speel met 'n baie mooi uitsig. Lekker naby die dorp geleë. Die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R71, Wellstead Country Manor, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14a5a5b4c8fdfbaeb9154beffe7827c3fecc10af7d6c1ad98fae06471e3ee911bed816c040c1c04254369f5c537e20a6ef85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Off the R71 Wellstead Country Manor 0730 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -23.935809 29.939073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang