Verified Reviews
Bellville
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bellville
Rated 4.4 out of 5 based on 74 reviews.
"Ligging is goed. Winkels is oral en petrolstasies en nodige kitstellers. Pragtige omgewing."
"Ek is nie seker oor Bellville self nie. Was daar vir besigheid. Ella het 'n lieflike ontbytrestaurant aanbeveel, Ou Meul Bakkery in Willowbridge. Smaaklike kos en interessante spyskaart. Ons het van Uber gebruik gemaak wat dit baie vergemaklik het om van restaurant na kantore te reis."
"Alhoewel daar nie regtig toeriste aantreklikhede in Bellville is nie, is dit uitstekend geleë vir iemand wat Kaapstad en omgewing wil verken."
"Dis 'n pragtige plek met mooi uitsig. Dis lekker ruim en smaaklik ingerig en goed geleë."
"Bellville is 'n groot area maar Welgedacht, Van Riebeeckshof en daardie area in Bellville 'n groot ja."
"Ons ken nie regtig die Kaap nie, maar vir ons het dit gevoel ons is naby alles."
"Suburb is quiet and it is easy to navigate."
"Bellville as sulks is nie 'n toeristebestemming nie, maar dis soort van in die middel van die Skiereiland en as jy wyd wil kuier is dit die ideale plek om te bly."