Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3570 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bikiberg"Beautiful place, however the municipality needs to maintain its roads in the town."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Blou Huis"Netjiese, skoon dorp. Van die personeel van die winkeltjies wat ons besoek het, was baie verwelkomend."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Thaba Lapeng Mountain Escape"Baie besig, maar dit verleen 'n feestelike stemming. Beslis die moeite werd om te besoek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Villa 176 @ Clarens"Lots to do and see in Clarens with the Golden Gate National Park close by to hike."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rus Cottage"Hierdie dorpie het diep in ons harte gekruip. Beslis die moeite werd om te besoek. Pragtige natuurskoon en vriendelike mense. Die regte plek as jy wil kom rus en wegkom van die stad se geraas."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Jovali"Besige dorpie met baie om te doen. Goeie eetplekke en interesante winkeltjies."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Kruik"Die grondpaaie in Clarens is baie sleg en benodig 'n 4x4 om daar te ry. Dit was moeilik om met my polo daar te ry, veral toe dit gereën het. Daar is lekker restaurante, maar die winkels is min."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Clarens is pragtig, sou graag 'n groter keuse wou sien om kruideniersware te kan koop."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Dis 'n pragtige plek - asemrownede uitsigte en natuurskoon - die dorp is so mooi en skoon, dis net 'n plesier om daar te bly."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Hannic's Retreat"Baie lekker vir inkopies, eet ensovoorts. Wil graag meer en ander dinge doen volgende keer!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Periwinkle Blue"Clarens is absolutely perfect! A picturesque town with good restaurants and friendly atmosphere! Good for the mind and soul! Beautiful and gorgeous little town!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Hannic's Retreat"Baie aangename bestemming. My enigste negatiewe kommentaar is dat meeste restaurante al 18h00 hulle kombuise sluit. Mense met vakansie sou graag later goeie kos wou geniet. Kan die Highlander aanbeveel. Hulle was oop en die kos was lekker."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mountain View Manor"Clarens self is nie meer wat dit was so kort as 3 jaar gelede nie, elke winkeltjie in Clarens verkoop min of meer dieselfde aandenkings wat mens sal kry by 'n mark in die Hartebeespoortdam-omgewing, die karwagte is baie lastig. Dis steeds 'n mooi dorpie, hier en daar steeds 'n unieke plekke, gaan ondersteun gerus Clementines-restaurant, goeie diens en lekker atmosfeer."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
One The Mews"Van die mooiste landskappe in die wêreld. Van die restaurante het teleurgestel, nou en 'n vorige keer in dié jaar ook."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stonehaven Clarens"Ons is gek oor Clarens en al bly ons 'n klipgooi ver geniet ons dit gereeld as 'n naweek en vinnige wegbreek vakansiebestemming!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Willow Villas"Een van ons gunsteling bestemmings. Naby genoeg aan Johannesburg om vir 'n vinnige naweek te kom."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Quaint town, but the road infrastructure is in serious need of maintenance. Potholes and ruts abound. I would recommend driving SUVs to Clarens and not low slung sedans,"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mont d’Or Clarens"Wonderlik dorpie! Ons kom beslis terug om dié keer langer te bly."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Willow Villas"Clarens is a beautiful place, especially the mountains. We will be definitely going back in the future. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stonehaven Clarens"Beautiful town with a wide selection of lovely artist galleries and restaurants."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Gypsy Guest House Clarens"My heel eerste keer in Clarens gewees. Dis beeldskoon, vriendelik, gasvryheid, lekker kuierplek."