Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16607 reviews.
McGregor, Escape From Cape Town
Orchard Cottage"Ek verneem dat daar 'n groot getal HOP-huise gebou word aan die kant van die dorp. Ek dink dit gaan definitief 'n invloed hê op die toerismebedryf daar. Op die oomblik is dit nog 'n pragtige, rustige dorpie."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Abalone Guest House"Ons kom weer kuier. Die plaslike restaurant is baie mooi en gesellig maar ons was teleurgesteld met die spyskaart. Gelukking is dit naby ander plekke wat uit die boeke kos maak. Jacobsbaai is werklik 'n besonderse plek."
Calypso Beach, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"Pragtige strand. Sal verseker weer gaan."
Franskraal, Escape From Cape Town
Leegle"Franskraal is 'n rustige, stil oord waar mens goed kan ontspan."
Paternoster, Escape From Cape Town
Komyntjie 2"Baie rustig en stil, ideaal om net te ontspan en niks doen. Restaurante en winkels geweldig duur."
Golden Mile, Escape From Cape Town
Strandlopertjie Accommodation"Pragtig! Rustig! Ontspannend! Sielerus!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Pragtige klein dorpie wat se karakter baie goed bewaar word."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Spa Hotel"As die wind waai dan waai hy, jy waai weg. Neem genoeg vermaak as jy nie kan uit. Beveel Wanda's retaurant aan. Gehalte vars kos en lekker atmosfeer. Neem net n bottel wyn saam."
Stanford, Escape From Cape Town
Stanford Hotel"Rustige plek met 'n wonderlike atmosfeer. Jy wil sommer bly."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Tuinhuis"Nie regtig tyd gehad om Klapmuts te verken nie, maar was darem by butterfly world gewees wat regtig baie mooi was."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Oever Guest House"Sal Vagabond retaurant aanbeveel. Jy kry waarde vir geld en goeie diens."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Struisbaai Beach House"Pragtige rustige kusdorpie met alles wat mens nodig sou hê vir 'n wegbreekkansie."
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Groen, netjiese omgewing. Voel weg uit die stadsgedruis. Beslis ideaal om te ontspan. "
Montagu, Escape From Cape Town
360on62 Mountain View Farm Cottages"Een van die mooiste dorpe in die Wes-Kaap."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Alika's"Ons is baie lief vir Jongensfontein. Dis al jare lank een van ons familie se gunstelling vakansiebestemmings."
Paternoster, Escape From Cape Town
Jongnooientjiesfontein"As jy wil afskakel en ontsnap van al die gewoel, is dit die plek om na toe te vlug."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Church Hills Boutique Guest House"Beautiful part of the world and quaint villages with excellent cuisine and lots to do for nature lovers."
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages and Campsite"Pragtige dorpie. Diens by die eetplekke is nie altyd van die vinnigste nie so vat dit rustig en kuier lekker."