Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16607 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
Wederom Guest Farm"Ons gunsteling Boland-dorp. Baie om te doen en die wynlande en wynplase is werklik beeldskoon ongeag die tyd van die jaar."
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Nog baie potensiaal. Wil voorkom asof die stadsraad se toeristekamp in die dorp agteruit gegaan het."
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Alhoewel dit 'n entjie uit die middedorp is, sal ek dit steeds aanbeveel. Dis 'n "wegbreek" uit die besige studentelewe en 'n baie rustige en stil omgewing. "
Greyton, Escape From Cape Town
Greyton Lodge"Greyton is tydloos, 'n plek om weer en weer na terug te keer!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
EpiStay"Die historiese geboue, soos die ou kerkie is baie spesiaal om te besoek."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Whale Sea"Klein en stil dorpie, lekker wegbreek vir naweek of kort vakansies."
Prince Alfred Hamlet, Escape From Cape Town
Hamlet Country Lodge"Dankie aan elkeen vir hul vriendelikheid, uitstekende diens en gasvryheid Well done!"
Silversands, Escape From Cape Town
Avondsrus"Die pikkewyne uittog was 'n belewenis, die uitsig goed, wonderlik om tussen die natuur te wees, plante, berge en see....wat meer kan mens verlang. Sal definitief weer gaan."
"We enjoyed 2 wine farms during our stay and did an awesome wine tasting and the kids got to do a sweet tasting which they loved! The accommodation is also close enough to the town in which all shopping can be done and you will not lack for anything. We thoroughly enjoyed our stay here. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"Oor die algemeen 'n baie oulike dorpie. Ek sal graag daar wil woon permanent. "
Robertson, Escape From Cape Town
Randrivier Guesthouse"Pragtige toeristebestemming. Sal weer besoek indien moontlik."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Leben Seehuisie"Jongensfontein is 'n asemrowende klein dorpie met fantastiese uitsigte oor die oseaan vanaf omtrent enige plek in die dorp. Baie netjiese en skoon dorpie met aangename mense."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Ek sou aanbeveel dat die dorpsplein ontwikkel/verfraai word om die hart van die dorp positief te weerspieël."
Paternoster, Escape From Cape Town
Driftwood"Paternoster is 'n baie mooi plek en ons sal Paternoster weer besoek."
"Near to Cape Town, but not in the middle of the busy city life, as we had to see the doctors in Cape Town. Enough interesting shops and lovely restaurants."
Robertson, Escape From Cape Town
Randrivier Guesthouse"Robertson is 'n unieke dorpie, enige toeris se droom."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Vidi's Place"Struisbaai is 'n baie rustige, veilige plek en jy voel welkom!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Soli Deo Gloria - Penthouse"Enigste bekommernis was veiligheid, maar ek het nooit onveilig gevoel nie. Pragtige strand!"