Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16607 reviews.
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Absolute Beach"'n Tans nog ongerepte, rustige, pragtige bestemming."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Marthinusrust Kliprant Kamp"A nice place to visit at this time of the year for the beautiful flowers. Not much else to do."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Eendracht Apartments"Hoekom het ek nie hier kom studeer nie? "
Citrusdal, Escape From Cape Town
Ukholo Lodge"Mense vriendelik en baie lekker koffiewinkels en eetplekke. Interessante besienswaardighede."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Leben Seehuisie"Jongensfontein is een van ons gunsteling vakansiebestemmings."
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Ja, besoek Klipdrift! Hulle was uiters professioneel en het ons baie vriendelik ontvang. Ons het baie welkom gevoel. Ek kan beslis hulle hamburger aanbeveel!"
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Heaven's Door"My seun van amper 20 jaar oud sê die surf is "awesome". Bettysbaai is lekker naby aan Kleinmond en Hermanus vir die mense wat bietjie aksie soek. Die perdry was vir my dogter (14 jaar oud) baie lekker (Kleinmond). Ek sou sê Bettysbaai is vir mense wat bietjie rustigheid soek. Die omgewing is regtig baie mooi. "
Franschhoek, Escape From Cape Town
Corner House Residence"Hulle akkommodeer nie regtig ons SA mense nie - alle winkels is baie duur."
Langebaan, Escape From Cape Town
Le Mahi Guest House"Al die padwerke maak rondry 'n probleem, maar andersins is dit 'n mooi plek en die meer is pragtig."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Bovlei Guest Farm"Clanwilliam se verblyf was heerlik en, veral as jy blomme wil kyk, is dit beter om op 'n plaas te bly want daar sien jy teenaan die pad massa blomme. Daar is ook byvoorbeeld die Rooibostee fabriek en al die staproetes in die berge."
Hermanus, Escape From Cape Town
Bayview Apartment 303"Sal enige tyd weer na Hermanus gaan. Ongelooflike strand!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Flamingo Park A2"Geen, behalwe vir padwerke en ons moes vier keer stop. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Gelukkie"Paternoster is 'n vakansie-juweel, maar wees bedag op sekuriteit."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof - Die Galg Thatched Roof Cottages"Pragtige dorpie, baie uniek met vriendelike mensies. "
Riviersonderend, Escape From Cape Town
Die Ponthuis"Ek is mal oor die dorp. Daar is oulike winkels en die mense is vriendelik. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Yzerfontein is naby Kaapstad, maar bied self nie veel nie. !Khwa ttu is rit na restaurant werd. Uitsig van restaurant af is pragtig. Ry gerus ook na Riebeeck Kasteel. Natuurskoon herinner aan Skotland se Canolavelde, groen heuwels, veldblomme, skapies en water. Pragtig! "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Tweede Wind"'n Goeie restaurant sal beslis 'n aanwins vir Yzerfontein wees."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Witsand is 'n pragtige stunning beach waar mens lekker ver kan gaan stap. Winkeltjies is ok. Nella's het al die basics wat mens seker nodig het. Maar 'n spar of so iets sou nogal great gewees het. En maybe lekker arts en crafts shop sal ook awesome wees om soos 'n aandenking van Witsand huistoe te kan neem. Maar dit bly 'n pragtige plekkie en mens voel veilig daar. "
Witsand, Escape From Cape Town
@ The Whales"Alhoewel Witsand 'n hengelbestemming is, is daar meer as genoeg om te doen of om net te ontspan en leeg te lê."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Mooi dorp. Oulike koffiewinkels. Vriendelike mense. Walvisse!"
Franschhoek, Escape From Cape Town
Sunny Lane Self-Catering Studios"Make sure that you contact Morena (Franschoek Pass Winery) to taste and buy the best kept secret of South African MCC Champagnes and even get the French Thierry Lesne at decent prices! The Brut Rose is a winner!"