Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16607 resensies.
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Coastal Holdings"Ek is histeries oor diere, en tot die diere was vriendelik en ek was hartseer om hulle agter te laat!"
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Alles is lekker naby geleë!"
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Baie oulike, skoon dorpie. Met die deurry wil mens stop-stop want daar is soveel interessante plekkies om te kuier."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"Baie mooi omgewing, dorp is netjies en skoon. Lekker stap- en fietspaaie. "
"Voor my besoek nooit besef dat Greyton so gerieflik is vir gaste nie, baie restaurante, markie ens maar verloor terselfdetyd nie sy kleindorpie gevoel nie."
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Akkediskis Gastehuis and Restaurant"Porterville se omstreke is pragtig. "
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Daar is nie winkels in die aand waar jy kan kos koop nie. Ook nie verskeidenheid restaurante nie."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Eendracht Hotel"Snags is dit nogal rumoerig en die karre raas ... maar dan oorskadu die parkeer en stap gerief die rumoer."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoonside @ 77"Nog al die jare een van my gunstelinge. Baie foto geleenthede, lekker eetplekke, mooi strande en hartlike mense."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Vredenburg Boutique Lodge"Sentraal geleë naby alle Weskus-bestemmings met 'n groot mall wat aan al jou behoeftes kan voldoen."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Braeview Guesthouse"Good place to stay for going to the whales and the sharks."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Watersedge 3"Pragtige vakansiebestemming met 'n heerlike vibe!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"Struisbaai het diep in ons harte ingekruip ... Soveel so, dat ons dink om daarheen te verhuis eendag ..."
"Would love to explore the town and will most definitely plan a breakaway soon."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Laaiplek Hotel"Port Owen is 'n pragtige plek en ons gaan beslis teruggaan om daar ook te gaan vakansie hou."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Speelhuis Collection"Dit was ons eerste kuier in Langebaan. Langebaan is 'n pragtige dorp met besonderse akkommodasie en 'n pragtige strand. Daar is genoeg vermaak en eetplekke vir toeriste. Kan aanbeveel word."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Centre-Ville Guest House"Dis 'n pragtige dorp met baie interessante plekke om te besoek."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
33 Berg Self-Catering"Die dorp en sy mense is so vriendelik en dit voel amper asof jy tussen jou eie mense is. Ons wil weer gaan maar langer die keer!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
C'est la Vie"Die Dorpie self is wonderlik en ons het lekker gekuier by die Hotel se kroeg, dis loopafstand van die huis af."