Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16607 reviews.
Struisbaai, Escape From Cape Town
By Design Cottage"Struisbaai is sentraal geleë vir kuiers na Agulhas en Arniston."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Bona Vista Self-Catering Accommodation"'n Klein plekkie wat nog tot iets groots gaan ontwikkel. "
Wellington, Escape From Cape Town
La Rochelle"Dit was my eerste besoek aan Wellington. Een woord: Asemrowend!"
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
Island View F5"Die opeenhoping van besope mense in die omgewing van OK Foods is jammerlik en jaag beslis mense weg. Die strand op sigself is lieflik met heerlike lang en oop stapbare strande."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Centre-Ville Guest House"Dit was nie vreelik lekker om skemertyd, na aandete, rond te wandel nie. Die boemelaars was bietjie lastig. Twee van die plekke se diens was ook nie watwonders nie. Illy koffiewinkel het tekere gegaan omdat ons met 'n vaste R100 betaal vir 'n koffie en hulle het nie kleingeld nie. En by Bon Bon wag ons tot vandag nog vir die middagete spyskaart. Verder was die dorpie pragtig, met 'n rustige atmosfeer."
Swellendam, Escape From Cape Town
30 Lichtenstein"Dit is 'n pragtige en skoon dorp. 'n Mens voel baie veilig om daar rond te loop. Die inwoners is baie vriendelik en hulpvaardig."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyton Lodge"Meeste winkels was Maandag gesluit. Ons het egter een van die eienaars geskakel en sy was so gaaf om die kunswinkels vir ons oop te sluit. Genadendal uitstappie is en behoort op almal se 'bucket list' te wees."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"Dit groei teen 'n vinnige tempo, maar die atmosfeer bly dieselfde"
Wellington, Escape From Cape Town
Olifantskop Cottage"Stellenbosch, Paarl en Franschhoek die meer bekende wynlandgoedere, maar Wellington staan geensins terug nie en het ook historiese besienswaardighede. "
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Cyara"Fantastiese plek met 'n botaniese tuin wat beslis 'n besoek werd was."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Vidi's Place"Baie lekker rustig en vriendelike plek. Baie stil en 'n lekker plek om te gaan ontspan."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"So lekker om weer in so 'n plattelandse dorpie te kon wees, waar jy nog in die middel van die straat kan afstap en diere op die kleinhoewes in die dorpie te sien. Die mense is bevoorreg om nie so 'n gejaagde lewe te lei nie soos ons in die stad nie."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Rustig en asemrowende mooi area. Tog naby al die fasiliteite wat nodig is. "
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Kleinmond bied meer as wat mens sou verwag van 'n klein dorp, soos bv. lekker restuarante, interessante toeriste winkels, verblyf, groot winkelsentrum."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Ek moet spesiaal meld dat die dame by die inligtingskantoor in McGregor uiters hulpvaardig en ingelig is. Sy is haar gewig in goud werd."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
Agulhas Country Lodge"Groot dankie vir Peter vir die moeite wat hy meer as bereid was om te doen, hy is verseker 'n aanwins vir L'Agulhas..."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof - Die Galg Thatched Roof Cottages"Wat 'n lieflike, vriendelike dorpie. Ek het nogal gesê ek sal in McGregor bly en in Robertson werk as dit so sou kon wees. Mense mense en wat treffend was om elkeen 'n kans te gun om sy besigheid sukselvol te maak, is die feit dat elkeen spesifieke unieke items verkoop, nie een winkel is 'n copy of het copies van ander nie.... eintlik 'n groot les hieraan."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Biae lekker winkels. Interessante wegbreekplekkie vir 'n naweek. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"Paternoster pragtige plekkie en mense baie vriendelik."
Robertson, Escape From Cape Town
Wederom Guest Farm"Ons gunsteling Boland-dorp. Baie om te doen en die wynlande en wynplase is werklik beeldskoon ongeag die tyd van die jaar."