Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4354 reviews.
Port Edward, Escape From Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"Electricity and water is a problem in Ugu. If the stakeholders concerned can take responsibility and fix this problem, all can be well."
"Dis 'n klein dorpie, so dis baie stil. Mens kan altyd ry tot waar jy wil wees, so het die rustigheid geniet."
"I love Salt Rock and really enjoyed living there. I will definitely go back."
"Holds great memories for us and is a comfortable town with very friendly, helpful people."
Richards Bay, Escape From Durban
Chantelle's Guest Room"Het gery vir ete die aand en die nabye sentrum was oorlaai met dronk, lawaaierige mense in motors. Ek het nie baie veilig gevoel nie. Die parkeerarea het ook gelyk soos 'n rommelblik."
Richards Bay, Escape From Durban
Son-en-See 2"Was regtig verbaas met wat Richardsbaai geoffer het. Was maal oor hoe privaat die strand was aan die regte kant van Alkantstrand beach. Winkels en resturante was baie naby ook gewees. Beste vakansie tot dusver en weer het mooi saam gespeel. Net 1 keer uit die 6 dae wat ons daar was gereën."
"Our only reason for the 4 stars here is that the beach, while it is stunning, is not a great swimming beach, especially for younger children. Otherwise, it is a wonderful village with many dining options and a fully stocked Spar."
Hibberdene, Escape From Durban
Miami Vakansie Woonstel"Ons was nie by Hibberdene se hoofstrand nie, ons het daagliks na Umzumbe-strand gereis wat so 5 km weg was. Umzumbe was skoon en ook nie té besig nie."
Port Shepstone, Escape From Durban
Suidkus Riviera Chalet 10"Alles wat lekker is, is slegs 'n kort entjie se ry weg. Die strand net 1 km op van die woonstel was heerlik en ons het hom gereeld verkies bo ander meer bekende strande. Daar is 'n hele paar lieflike ander uitstappies binne 'n uur se ry vandaar."
Southbroom, Escape From Durban
3 Lagoon Getaways"Best holiday destination on the South Coast by far."
"During peak time is not so good as it is crowded with families and children so it is best to stay nearly towards the end of the holiday."
Port Shepstone, Escape From Durban
3 Palms"Pragtige, rustige strande met rotse vol klein getypoele waar mens talle klein seediere kan opspoor. Genoeg, veilige swemspasie beskikbaar."
Port Shepstone, Escape From Durban
Cycasia Lodge"Die strande kan gerus bietjie meer sekuriteit bied."
Port Edward, Escape From Durban
Leisure Bay Self-catering"The challenge was the shortage of water at times due to deteriorating municipal water infrastructure."
"Uvongo is 'n heerlike vakansiedorp met baie winkels en restaurante en alles wat jou hart nog begeer. Die Uvongo-strand bied baie aktiwiteite en lekker eetgoed en daar is daagliks lifeguards op die strand tydens die high season. Daar is baie om te doen en te sien met nabygeleë plekke soos Margate, Ramsgate en Port Shepstone. Hierdie is beslis my nuwe vakansiegunsteling."
"Mooi natuur alhoewel die riete oorneem en orals langs die mond-gedeelte is die jetties al toegegroei. Die storte op die strande het ook op tye geen water gehad nie. Steeds bly St. Lucia 'n fantastiese plek maar ek weet dat dit vroeër jare beter was en dit is hartseer dat dit agteruitgaan."
"The whole family prefers to visit again because it was fantastic and we enjoy it more than Uvongo."
Glenmore Beach, Escape From Durban
Kaja vir Baja"The beach was clean and quiet, will definitely go back there."