Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5363 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Aqua View Riverside Guesthouse"Rustige dorpie met baie plekkies om te sien. Die vierwielmotorfietse by Earth Adventures was baie pret en Die Blakermaker-winkel was baie interessant. Net jammer die Dog & Fig-brouery was gesluit vir 'n funksie. Ons sal maar volgende keer daar omgaan. "
Brits, Escape From Johannesburg
Dassie Paleis"It's accessible, surrounded by restaurants a and shopping centre. "
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"It's nice and not a dangerous place."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Rustige en pragtige dorpie. Ideaal geleë vir 'n vinnige wegbreeknaweek. Beslis die moeite werd."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"There is a variety of things to do than I had imagine. One needs to budget very well to enjoy themselves. And the people there are very welcoming."
Broederstroom, Escape From Johannesburg
Cynthia's Country Stay"Whoa, I don't have words ... Everything was fine."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
La Motte Gastehuis"Ideale ligging, maar ek sal eerder bietjie verder ry en in Clarens oorslaap. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Cannot believe there is so much Wildlife to view, 1 hour away from Pretoria, a hidden gem."
Moreletapark, Escape From Johannesburg
Picasso Guest House"Goed geleë vir Afrikaans is Groot se konserte of geleenthede by Moreletapark Gemeente."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Komodo Guesthouse"There's not much to do there but it's a good town. "
Muckleneuk, Escape From Johannesburg
Muckleneuk Manor"Sal in die toekoms my enigste stop wees, al is my reis bedoel vir JHB!"
Wingate Park, Escape From Johannesburg
LeoZet Self Catering Flat"It all depends on the purpose of your visit."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Dinokeng is a great small town that's perfect for a weekend away. We'll definitely be back! :)"
Parys, Escape From Johannesburg
Mirabel Guesthouse"Parys is al lankal op die kaart. Ek het die dorpie en sy vriendelike mense baie geniet. Die winkeltjies in die hoofstraat is 'n toeristetrekpleister en 'n vriendelike dorp wat almal welkom heet. Dié dorpie het 'n lekker kuieratmosfeer by al die eetplekke. Daar is nogal 'n ge'zoem' van energie en afwagting in die Vrystaatse dorpie. Ek sal weer gaan kuier."
Parys, Escape From Johannesburg
Aqua View Riverside Guesthouse"'n Baie lekker plek, daarom wou ons soontoe gaan."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Parys is baie mooi. Sal dit enige tyd besoek."
Parys, Escape From Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Heerlike kuierplek met baie oulike dinge om te sien en doen."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Belle Vue Guesthouse"Baie lekker en sommer naby Pretoria vir 'n wegbreek na 'n ander wêreld."