Verified Reviews
Escarpment
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escarpment
Rated 4.4 out of 5 based on 991 reviews.
"Die mense is vriendelik and probeer hul beste gedurende hierdie moeilikke COVID19-tydperk."
"Moontlik agv Covid was dorp baie stil met baie plekke gesluit. Ek verstaan Dinsdae is hul stil dag."
"Daar gaan nie vreeslik baie in Lydenburg self aan nie, maar dis 'n goeie basis vanwaar beide Dullstroom sowel as die Panoramaroete verken kan word. Die Sterkspruit Natuurreservaat en die kort staproete na die waterval is 'n hoogtepunt."
"Ek sal elke jaar terug Dullstroom toe gaan om al die lekker plekkies weer te besoek, the Coachman is 'n moet as jy Dullstroom toe gaan."
"COVID-19 lockdown het seergemaak, maar die lewe begin terugkom. Dit is steeds die moeite werd om te besoek."
"If you are a nature lover, this is the place to be. Mountain, river and trees all together. "
"Die perfekte blyplek vir rustig wees en om jou lewe te gaan geniet. Geen stadsgejaag. Net 'n plattelandse dorp wat jou nuwe spoed vir die lewe gee. "
"I am giving 5 stars as the roads are busy being upgraded, the town itself is neat. We went to visit friends and do the heritage walk/cycling which also made the weekend a great break away. As mentioned before - it was worth the trip!"
"Stayed at Dullstroom many times over twenty years. Would like to see perhaps more visible security in general in the town, as crime is sadly on the increase."
"Oulike dorpie, ons weet nie genoeg van die interessante dorpies in ons land nie. "
"Om die dorp in die week te besoek is heeltemal anders as oor naweke. Dit bly in beide gevalle lekker om deur die winkels te loop. Ek geniet die eetplekke die meeste. Daar is beslis 'n groot verskeidenheid."
"Dullstroom is 'n lekker kuierplek vir plaaslike en oorsese toeriste."
"Die dorp bied nie veel vir die toeris nie, maar om bietjie rond te ry maak die omgewing op daarvoor. "