Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3192 resensies.

Johannesburg, Gauteng

Golden Candle Guest House

"Ons is plaasmense en die stad is nie vir ons nie."

Pretoria, Gauteng

Waterhouse in Waterkloof Ridge

"Pretoria is 'n pragtige dorp!"

Johannesburg, Gauteng

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden

"Baie besig natuurlik, maar daar is voorwaar baie vermaaklikhede om jou dae besig te hou. Dit was vir ons as gesin 100% die moeite werd om daar ons naweek deur te bring."

Johannesburg, Gauteng

Rest Assured

"Persoonlike keuse sal altyd eerder in die bos en by 'n vuurtjie wees. Nie die stad nie."

Randfontein, Gauteng

Twee Wilgers B&B

"Het nie regtig dorp kon geniet nie, was daar vir 'n operasie."

Pretoria, Gauteng

Little Umhlanga

"Vir ons vanaf die platteland is dit 'n besige stad, maar tog maklik om jou weg te vind!"

Dinokeng, Gauteng

Maroela Treetop Lodge

"Gerieflik naby Pta en Jhb vir 'n naweekwegbreek, en volop diere."

Parkhurst, Gauteng

Number 57

"Bottega Café in Parkhurst is ’n juweel en ’n moet vir enigiemand om te besoek. Al die klein winkeltjies en restaurante sal jou ure besig hou."

Pretoria, Gauteng

Green Whisper Cottage

"Teaters, markte, fliek, museums, hospitale, restaurante."

Pretoria, Gauteng

Wingate Family Apartment

"Fantastiese plek. Baie om te doen."

Cullinan, Gauteng

Dolphin Whisper Guest House & Spa

"Ons het heerlik aandete geëet by die Station Diner restaurant, asook by Piacere. Ons het ook 'n heerlike ontbyt/middagete by The Lemon Tree Tea Garden geniet."

Pretoria, Gauteng

Cosy Cottage

"Jakaranda-tyd. Pragtig!"

Magaliesburg, Gauteng

Matlapa Lodge

"Die omgewing wat ons jare gelede as 'n interessante kunsdorpie ervaar het, het ontstellend verval en voel nie veilig nie. Die natuur is steeds mooi."

Boksburg, Gauteng

Rudman Townhouses

"Bietjie besig vir my, maar baie om te doen. Daar is ook beurtkrag, natuurlik."

Johannesburg, Gauteng

49-on-Cherry

"Divers en uniek. Besoek dit hoek tot kant!"

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Kohandè Glamping

"Gravel road, go slow. Shops close by, don't fear running low on resources. Worth every rand!"

Krugersdorp, Gauteng

Alto Log Cabin

"It's a nice, quiet town. Scenic with ample outdoor activities."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Kohandè Glamping

"Onthou jou fiets, stapskoene en baai-kostuum. "

Heidelberg, Gauteng

Van Dykshuis Guest House

"Heerlik sentraal vir baie plekke."

Pretoria, Gauteng

Home at Harry's

"My hometown, always be fond of it."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Die Wit Hangmat

"Rustige, mooi, veilige omgewing."

Pretoria, Gauteng

Anna's Cottage

"Lieflike weer. Baie te sien. Reisigers moet soos altyd op hul hoede wees orals in Suid Afrika. Selfs Pretoria."

Pretoria, Gauteng

The Aviary

"Pragtige Afrikaanse stad."

Blad
Blad 38 - Wys 1111 tot 1140
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang