Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3192 resensies.
"Baie besig natuurlik, maar daar is voorwaar baie vermaaklikhede om jou dae besig te hou. Dit was vir ons as gesin 100% die moeite werd om daar ons naweek deur te bring."
"Persoonlike keuse sal altyd eerder in die bos en by 'n vuurtjie wees. Nie die stad nie."
"Vir ons vanaf die platteland is dit 'n besige stad, maar tog maklik om jou weg te vind!"
"Bottega Café in Parkhurst is ’n juweel en ’n moet vir enigiemand om te besoek. Al die klein winkeltjies en restaurante sal jou ure besig hou."
"Ons het heerlik aandete geëet by die Station Diner restaurant, asook by Piacere. Ons het ook 'n heerlike ontbyt/middagete by The Lemon Tree Tea Garden geniet."
"Die omgewing wat ons jare gelede as 'n interessante kunsdorpie ervaar het, het ontstellend verval en voel nie veilig nie. Die natuur is steeds mooi."
"Gravel road, go slow. Shops close by, don't fear running low on resources. Worth every rand!"
"Lieflike weer. Baie te sien. Reisigers moet soos altyd op hul hoede wees orals in Suid Afrika. Selfs Pretoria."