Verified Reviews
Hazyview
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hazyview
Rated 4.4 out of 5 based on 367 reviews.
"Die dorp self is nie baie aantreklik nie, maar die nuwe winkelsentrum is 'n welkome toevoeging. Daar is heelwat lekker slaapplekke rondom die dorp."
"Moen nooit maandeinde gaan ni,e baie besig die dorp self en bly uit die mall uit."
"Die dorp kan as middelpunt vir baie toerismebestemming gebruik word, ook naby aan die Krugerwildtuin se Phabeni-hek."
"Kiepersol is vir seker dié toeristebestemming. Die eet plekke baie dinge om te sien in die omgewing veral Graskop Lift Co net buite Graskop ongelooflik en natuurlik Harry's Pankakes baie lekker circle roete om te ry. Sabie en Pelgrims baie mooi."
"Close to Kruger National Park without the horrendous and totally unaffordable prices of accommodation in the KP!"
"Dit werk dalk vir 'n vinnige oorstop en 'n aand se slaap, maar nie as 'n toeristebestemming nie."
"Hazyview is 1 van die mees lekkerste areas om in te wees. Net 'n jammer die trein restaurant het so agteruitgegaan."
"Die pad is bietjie sleg tussen Hazyview en die oord, maar die gemeenskap maak tans slaggate op eie koste reg."
Hazyview-Vakansiedorp, Hazyview
Tatenda Guesthouse"Pragtige natuurskoon en naby verskeie besienswaardighede o.a. die Nasionale Krugerwildtuin."
"Die eienaars van die oorde op die Sabie-pad kan gerus bymekaar kom en geld bymekaarsit om die pad reg te maak wat so vol gate is, die regering het tog nie geld om dit te doen nie. Maar Hazyview self is die beste plek om te bly om die suidelike gedeelte van die Wildtuin te verken."