Verified Reviews
ISimangaliso Wetland Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in ISimangaliso Wetland Park
Rated 4.6 out of 5 based on 620 reviews.
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 17"Cape Vidal is asemrowend. Het so baie diere gesien. Renosters, olifante, baie mak kudu's ens. Cape Vidal se strand is 'n baie lekker swemstrand, kan snorkel ook daar."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Oppi Rotse"Met slegs een toegangsroete na St Lucia is St Lucia baie veilig en as bewaringsgebied 'n moet om te besoek. Ry ook gerus een dag Cape Vidal toe, dis teerpad tot daar."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 17"Ken hom al vir jare. Alles het duur geword. Net jammer die meermonding is nog toe. Visvangs is swak"
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
23 Manzini Chalets - Pumba's Den"Die mond van die estuary was 'n belewenis omdat dit nou oop is."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Baie lekker bestemming. Rustig, maar tog baie om te doen."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St Lucia Ocean View Lodge"Pragtige dorp en pragtige strande. Beslis die moeite werd om te sien en te beleef."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Tree Top Village @ Urban Glamping"St Lucia is pragtig. Definitief die moeite werd om na die Wetlands Nature Reserve te gaan - so baie diere gesien, olifante en swartrenosters definitief die hoogtepunt van die dag. Cape Vidal is die beste swemstrand met skoon warm water. "
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
11 Manzini Chalets - Timone's Retreat"Met alles wat nou weer oop is, sal toerisme beslis weer op tel. Die water by St. Lucia strand was baie vuil, maar Cape Vidal reg langsaan, was pragtig skoon."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Ndiza Lodge and Cabanas"Ons gaan al jare St. Lucia toe ─ dis 'n lekker visvangdorpie."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Gerda's Place"It was magical. One of my favorite places to visit. I felt so in tuned with nature it was awesome. I wish I could visit every weekend. People visiting KwaZulu-Natal should 100% see St Lucia."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Ons is mal oor die dorpie! Daar is soveel om te sien en te doen! Ons kan nooit besluit tussen 'n Bosveld of seevakansie nie, maar hier kry mens beide!"
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St. Lucia Safari Lodge"Wonderlike, rustige pragtige dorpie. Met pragtige swemstrande en baie om te doen."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Lidiko Lodge"Die lockdown het die dorpie in 'n stilte omhels, maar ons het dit steeds geniet."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St. Lucia Safari Lodge"Ek het nooit voorheen van St Lucia gehoor nie en my man het dit voorgestel vir ons wittebrood. Dit is ’n pragtige dorpie langs die see. Ons gunstelling restuarant is tussen The Dirty Dog, wat langs die hoofstraat is, en Ski Boat Club, wat die mooiste uitsig het en heerlike pizzas. Ons was op die bootrit om na die seekoeie te kyk wat vir seker die geld werd was. Die strande is skoon en die see is die beste temperatuur om in te swem. Ons was ook vir ’n dag Cape Vidal toe - dit is ’n natuurreservaat wat baie bekostigbaar is en dit is verseker dat jy wild op die pad gaan sien. Die strand by Cape Vidal is ook baie lekker en het stortgeriewe om die sand af te was voordat jy weer in die kar klim. Ons sal vir seker weer St Lucia besoek."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St Lucia Ecolodge & Conference Centre"Uitstekende vakansiebestemming."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
African Ambience Guest House"A very special, must-visit destination."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
African Ambience Guest House"Die parke was baie netjies en goed onderhou. Die alledaagse dinge was maar min en moeilik om te kry. Sommige van die goed was belaglik duur en ons moes daaraan werk."