Verified Reviews
ISimangaliso Wetland Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in ISimangaliso Wetland Park
Rated 4.6 out of 5 based on 620 reviews.
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Forest Lodge"Wonderlike strande, en al die locals was vriendelik."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
9 The Bridge"Saint Lucia is a small, quaint town. The hippos roaming around are very cool to see. McKenzie street is really nice with a lot of great restaurants and shops to go to. The only thing I'd say is that it's very far out from everything else, a week stay here is perfect."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
African Ambience Guest House"Netjiese, skoon dorp, lekker vir 'n wegbreek en rus. "
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
The Bridge 19 Self-catering"It's a lovely holiday destination."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Pragtige stukkie wêreld."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 10"St. Lucia het baie agteruit gegaan. Kan sien Covid het groot slae toegedien. Indien jy wil gaan ontspan, gaan gerus. Sal wel voorstel dat mense deur gaan na Cape Vidal toe. Neem jou tyd en gaan ry al die "Loops", daar is baie diere en natuurskoon om te bewonder. Dis die beste om bosveld en see op een bestemming te hê."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
23 Manzini Chalets - Pumba's Den"Dit is die beste plek om verlof te gaan hou. "
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 7"St. Lucia is baie nice, maar plekke maak vroeg toe buite seisoen so mens moet alles klaar kry vroeg. "
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Tree Top Village @ Urban Glamping"Beautiful little town, clean and friendly. "
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Gesellige plekkie met uitstekende eetplekke. Lekker stil buiteseisoen. Cape Vidal is egter duidelik besig om agteruit te gaan - sedert ons 'n jaar gelede daar was is die verval duidelik: vuil en verstopte toilette en grondpaaie is in swak toestand. Jammer dat hierdie juweel ook nou deur die regering vernietig word."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Maputaland Guest House"Bootvaart op die meer, uitstappies na die Oos en Wesoewers van die meer en Cape Vidal (om te snorkel) word aanbeveel!"
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 10"Nie so maklik om strand toe te stap nie, of ons het nie die regte paadjie ontdek nie. Natuur en omgewing pragtig."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 17"Great place if you want peace and quiet, like long walks on the beach, fishing and going to the various game reserves like Isimangaliso Wetland Park and Hluhluwe–iMfolozi Park."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
23 Manzini Chalets - Pumba's Den"Somewhat noisy later on Saturday night, 13 Nov, with a celebration at a resort nearby, but not to extremes."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
23 Manzini Chalets - Pumba's Den"Mooi deel van land. Baie natuurreservate en mooi strande. Nie regtig 'n plek vir klein kinders nie. Ook nie goeie swemstrande nie. Goeie plekke om te besoek: Canerat crafts, Cane Cutters voëlpark, krokodilplaas, Chane cheese farm, Cape Vidal en Mission Rocks."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Luwandla No 15"St Lucia was skoon en netjies en het gely onder Covid-19 en beurtkrag. Die reservaat naby Cape Vidal was amper toegegroei en was daar te min diere om te sien terwyl daar oorvloed aan kos is. Die toegangspad na St Lucia vanaf die N2 begin nou rommelig te word met allerlei herstellings langs die pad wat die pad enorm ontsier wat ernstig nadelig kan word vir St Lucia."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
28 The Bridge"So much to do, great tours, great beach. Isimangaliso Wetland Park is a hidden gem. Recommend you buy a KZN parks map book."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St Lucia Villa Mia 6"Baie lekker, veilige vakansieplek. En Cape Vidal is 'n moet as jy in St Lucia is."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Manzini 12"Every year we go to St Lucia. We really love it there. It's like a holiday destiny. "
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Villa Mia 12"Raserig. Plek (dorp) is vervalle en dit gee nie goeie indruk nie. Was beïndruk met hoe skoon dit is."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
The Bridge Unit 59"Ek kan sien Covid het hierdie mooi plek baie seergemaak. Hoop dinge kom gou weer reg. "