Verified Reviews
ISimangaliso Wetland Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in ISimangaliso Wetland Park
Rated 4.6 out of 5 based on 620 reviews.
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Villa Mia 15"Pragtig mooi en skoon. Werklik verras gewees oor die mooi skoon omgewing en die vriendelikheid van die mense. Veral die kere wat ons Vidal en Wetlands besoek het was dit vervrissend mooi en netjies."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Villa Mia 15"Beautiful little town and safe. Just that the restaurants are a little pricey."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Perna Perna St Lucia"Baie goeie buitemuurse aktiwiteite in die omgewing."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Little Eden St Lucia"Isimangaliso park aan westekant van meer was 'n teleurstelling a.g.v. min diere wat ons gesien het. Park beperk jou met 'n vasgestelde roete wat jy slegs kan ry wat 'n groot deel van die park uitsluit wat jy glad nie kan of mag ry nie. Het darem 'n trop buffels gesien wat 'n hoogtepunt was. A.g.v. die teleurstelling het ons besluit om nie eens die oostelike deel te doen nie. Bootklub en Barraca restaurante se kos was kwaliteit en aan te beveel."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Turtleshaven"St. Lucia is a great holiday place, very tranquil, peaceful and restful. We've been on the boat ride, toured the nature reserve and had a good time at the beach, also caught some fish. This has been a good break from our usual day to day activities. We were very enclosed with covid-19 lockdown. This holiday did refresh and energize us."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
11 St Lucia Sands"Ons sal beslis teruggaan na St Lucia vir 'n vakansie."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Baie wild en seekoeie in die strate in die aand. Baie vir kinders om te doen en die strande is mooi skoon en veilig."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St Lucia Ocean View Lodge"See was uitstekend net die wind het gepla."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Perna Perna St Lucia"Baie jammer dat google die mond nog as oop wys maar in werklikheid het dit lankal weer toegespoel."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
AmaZulu Lodge"Skoon en netjiese dorp. Het nêrens onveilig gevoel nie. Mense is oor die algemeen vriendelik en mens kan alles kry wat jy nodig het. Die enigste nadeel is dat die see uit die oog uit is."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 7"Heerlik strande is skoon en beheer na strande werk 100%."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Manzini 38 - Go & Sea"We absolutely love St Lucia. Nature and birds on our doorstep. We aren't huge beach people, so the bush aspect really appeals to us. Lovely little town with friendly locals."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Leopard Corner Lodge"Amazing - clean, safe and all amenities - I was really impressed with the town. A vast improvement since I was last there. It's really lovely little town now. Well done to all that have made this huge difference."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Shonalanga Lodge"St Lucia is so 'n rustige klein dorpie - wildreservaat en see is teenaan mekaar. Almal was baie vriendelik en ek het glad nie onveilig gevoel om alleen rond te beweeg nie."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Little Eden St Lucia"Dit is 'n gereelde bestemming van ons en ons geniet dit daar."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"St. Lucia is surrounded by KZN parks, we managed to go to Eastern Shores, Western Shores and Hluhluwe. All within driving distance. The beaches are also beautiful with whales during this time of year. It is a gem, just a 2 1/2 hour drive away from Durban."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 10"Dit is duidelik dat daar mense is wat erg deur die COVID geaffekteer word. Het 'n wonderlike dag op die see gespandeer en 6 mooi Tunas gevang."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 7"Weens die pandemie het St. Lucia baie skade gekry, ek kom al vir 20 jaar daar so daar is baie mense wat my ken. Van die eetplekke wat ek besoek het laat die Wimpy en die bootklub veel te wense oor, die kliëntediens is baie swak en die bootklub se pryse is buitensporig. Om R145 te betaal vir 'n rumpsteak wat letterlik in my handpalm pas, 'n hoender wat net-net nie die steak toemaak nie en soos +- 20 skyfies is regtig belaglik. Ek het 'n foto geneem. want mense by die huis sal my nie glo nie. By die Wimpy dink hulle hulle doen jou 'n helse favour om jou te bedien. Van die lokale mense kom in sonder maskers en drentel daar rond. Ek het toe maar gereeld van Wavedancer se plek gebruik gemaak. Wel as daar nie baie vinnig dinge reg geruk in St. Lucia nie gaan dit 'n spookdorp word."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
23 Manzini Chalets - Pumba's Den"St. Lucia is pragtig en absoluut uniek. Almal is baie vriendelik. Ons sal definitief weer kom kuier!"
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
28 The Bridge"Dis ons lekkerbly-vakansieplek, kan sien dit gaan moeilik daar, ons sal aanhou ondersteun."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Marlin Lodge"Klein maar lekker ou dorpie. Alles wat jy nodig het. Skoon en netjies. Dorp word goed bestuur."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Manzini 12"Destination not quite what is was a number of years ago; definitely has lost some of its magical qualities."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Eerste keer weer na 19 jaar daar. Baie verander, maar was nog steeds baie lekker."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
The Bridge 19 Self-catering"Die dorpie baie skoon en netjies. Het vir jare altyd daar vis gevang. Dit het die dorpie opgebou tot wat dit vandag is. Die meer nou 'n gemors. Visvang nou pateties."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 10"St Lucia is great, I have been going there for years and is my preferred holiday destination."