Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2059 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper"Take note: most shops close at 2 pm on Saturdays."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zulwini Tree House"Die paaie is vreeslik sleg en ons het skade gekry op ons voertuig, sal dit 'n 4 ster gegee het as dit nie vir paaie was nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3875 Eagle"Die grondpaaie is uiters swak. Sal volgende keer ons bergfietse vat om daar te ry."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Korhaan Self-Catering Cottage"Onseker oor sekuriteit en voel dat Marlothpark soveel meer kan bied as die huidige stofstrate en huise wat onversorg lyk. Pad soontoe met die langnaweek was nag!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bushbaby Haven"Geen alles was beskikbaar wat ek nodig gehad het."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marloth Kruger Little Manor"Marloth Park is the best location for being close to Kruger Park but the location and Park provides for everything and with the animals roaming around on your walks is always a great experience. I would recommend everyone to visit Marloth Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Interessante plek om in te bly, met al die diere wat daar kom wei."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kierieklapper River House"Love the fact that it extends KNP beyond her borders."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Oppidraai"Baie besig met tye. Paaie in swak toestand veral met lae voertuig. Die bos-atmosfeer en diere wat vry beweeg maak dit lekker."
"Every day of our 3-day visit we rated a 10 for exciting animals seen or pleasant surprises. Highly recommended is the Mugg and Bean at Lower Sabie, overlooking the river and browsing animals while enjoying a meal. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Dis 'n rustige dorpie met baie hartlike mense. Daar is petrol, drankwinkel, restaurant en 'n supermark. So mens hoef ook nie die hele huis in te pak om hier te kom bly nie. Ek is veral beïndruk met hul strengheid om by die stadige spoedgrens te hou. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Bekostigbare verblyf dra by om die rustigheid te geniet. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Altyd lekker om Marloth Park te besoek. Die regte plek om te gaan recharge."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The House"Skitterende plek om te kuier en kan aanbeveel vir almal wat hou van die bos en diere."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zazu Cottage"Marlothpark het my hart gesteel, ek het my hart daar gelos vir die volgende keer wanneer ek gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Gaan al baie jare Marloth Park en sal nog soveel keer gaan soos die geleentheid opduik."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Baie mooi beheer en onderhou. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Truly affordable and awesome places to stay."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kierieklapper River House"An experience in itself! A great choice for large groups and those looking for a more economical, relaxed and flexible experience than private lodges, but more comfort than camping. There is something for everyone, even when booking last minute."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Bush Ballads"Daar is 5000 erwe waarvan 1500 reeds huise op het, as die erwe almal huise het gaan dit die atmosfeer bederf."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Fever Tree"Inni bos! Baie wild! Nie nodig om 'n draai in Krugerpark te maak nie!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Took a drive along the river fence. Road in very bad condition; a small car would have got stuck. No place to exit the road until the end. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bos-Geluk Huis"Ek reken die sekuriteit by die toegangshekke kan opgeskerp word."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bosplasie"Great travel destination. Definitely a recommended place. Animals within walking distance. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
4230 Impala"Oulik plek soos 'n klein dorpie met al die noodsaaklikhede."